× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 weeks ago #107993 by klippie
Ps, Morgan ek like daai kamera van jou - ek het ook so ene maar die ouer weergawe, ek dink 400 of 450. Nou kan jy volstoom begin met jou fotografie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 weeks ago #107992 by klippie
More dames!!!!!

Pais! Waar spring jy uit - hoe ganit?

Al die ander girls mwah mwah

AFM - ek wag nou vir AF, sy beter nou vinnig kom. Ek moet vandag begin sodat die ergste oor is as die vakansie begin! Wat kan ek doen? Nie eens die BD of nat biltong het gehelp nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 weeks ago #107966 by Morgan
Ansa maandae middae en vrydag oggende is sy teater dae. Dink party dae het hy so baie operasies en goed hy moet die heeldag gebruik.

Paisley kom jou man saam koffie drink vrydag?

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 weeks ago #107953 by Ansa_S
Sjoe Morgan dit is 'n lekker groot bederf!

Paisley ek weet nie, ons plan was om volgende naweek te gaan en my ginekoloog afpsraak vir die vrydag te maak en dan sommer van daar af potch toe te ry. maar die ginekoloog is nie daardie vrydag beskikbaar nie!

So ek en manlief besluit nog wanner, maar ek sal jou definitief laat weet!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 weeks ago #107952 by Ansa_S

16 years 4 weeks ago #107947 by Morgan
Hello julle

Is nog in pietersburg gan eers woensdag terug huis toe. My ouma het die naweek vir my n kamera gekoop!!! die canon 500d, nou moet ek al sy tricks leer.

DH het die laaste 3 aande na Carli gekyk so eks lekker uit gerus!

Paisley so bly boetie Rikus groei so mooi, kan nie glo jy is al so ver nie!!

Ansa hoop die hoofpyn gan noou weg dis glad nie lekker om so te sukkel nie.

Ankia moet nog vir jou ook geld inbetaal het nie vergeet nie.

Strikkie lekker werk, moet nou net nie te hard werk nie!!

WAARS CHALAINE???

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 weeks ago #107946 by Paisley
oi ans! jammer oor die hoofpyn. Ek het ook maar vreeslik gesukkel daarmee so op 15-17w. ek belowe dit gaan ook weg - en mens kan dit regtig laterhand nie meer onthou nie! Wanneer kom kuier julle bietjie in potchefstroom?

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account