× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #107226 by Goggatjies
Morgan, wat wil jy in die naam he

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #107225 by Morgan
ek sal julle almal nader roep ek moet nog baie oefen!!

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #107224 by ChaNa
Ansa sooo bly dit gaan goed met jou en baba...

Morgs ek sal bietji dink, onthou as jy vir 'n taak moet shoots doen jy weet wie om te vra hehe

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #107213 by Morgan
More more

Ansa so bly jou babatjie doen so goed, luister nou mooi vir die dr en watch jou gewig.... eet eet eet nou het jy n baie goeie verskooning!! LEKKERRRR

Anje daai opgeblaas gevoel gan nog baie gebeur! my altyd gevoel of iemand n baie high pressure bal in my maag gesit het.

AFM: die gyser het gister gebars. Hulle is nou besig om hom te vervang maar wat n gemors, hulle vat hom nou deur die celing so julle kan imagine. die teels is beskading so hulle sal moet oor teel, die celing vervang word so dit gan nog n rukkie wees tot heir weer vrede in my huis is. En dit als in Carli se kamer AI!

Dan wil ek ook julle girls raad vra. Gister my mail gekry oor die kurses wat ek gan doen vir trou fotos, eerste taak is om met n naam op te kom.... my kop is plat!! als soos perfect pixels en snapshot is klaar gedoen ek soek iets uniek.... HELP ASB!!

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago - 16 years 1 month ago #107209 by Cornel

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #107189 by Goggatjies
Goeie More

Ansa dit is great

Hoop almal sal 'n great dag he

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #107181 by Cornel
Goeie more almal!

Hier gaan dit goed!Dis net my regter oog,hy het sulke rooi aartjies in en hy voel krapperig..........gooi nou maar oogdruppels in om te kyk of hy nie wil beter voel nie. :blink:

Ansa ek is so bly vir jou dat baba so mooi groei! ;)

Anje hoop jy voel sommer gou beter!

Almal van julle moet 'n baie lekker dag he!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account