× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #106666 by Morgan
hehe ankia dalk moet jy n boks choclates ook by sit! (doen die bloemiste dit)

anyway klippie jy moet BAIE fotos neem!! dan sal ek maar maak of ek ook op vakansie is as ons na jou fotos kyk!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106662 by klippie
Ankia, my geldjie is oorbetaal vir jou. Baie dankie vir jou moeite.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106660 by Goggatjies
Dankie Klippie
Ek het die adres gekry

Dankie aan almal, ek is seker dit gaan baie vir haar beteken

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106659 by klippie
Ja Morgan, ek is vreeslik opgewonde, kan nie meer wag nie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106653 by Morgan
Klippie jy kan seker nou nie meer wag om op vakansie te gan nie!!! nog net n week

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106648 by klippie
More almal!

Dankie Ankia - ek het jou FB details gekry, gaan sommer nou vir jou oorbetaal, ons is nie by dieselfde bank nie, so behoort more in jou rekening te wys. Nelria se skoonsussie(?) het al by Hexy gaan kuier, so sy behoort die adres te kan kry vir ons?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106640 by Dassie
Dankie het sms gekry, sal nou inbetaling doen.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account