× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #106630 by Dassie
Stuur vir my ook die bank besonderhede asb Ankia.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106628 by Morgan
Hello julle

Ankia dankie vir die sms!

shame kan nie indink hoe hexy voel nie nou moet sy nog huis toe gaan ook en in dal die baba goed vaskyk, maar sys n sterk vrou glo sy sal hierdeur kom sy het darm ons almal om haar te ondersteun.

Dassie WOW kan nie glo jy is al so ver nie??? jy moet meer gereeld inloer!

Hello slakkie!!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106627 by Goggatjies
Ek het 'n boodskap op facebook gaan sit
ek sal dit ook sms, as ek iemand uitgelos het, stuur dit asseblief aan

Dankie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106619 by Goggatjies
Ek gaan nou vir almal my bank besonderhede PM, as ek iemand vergeet dan stuur dut net vir hulle ook

Ek sal haar ook sms vir haar huis adres

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106615 by Slakkie
More dames!

Shame het so baie gedink aan Hexy gisteraand.

Strikkie het jy nie nou in Sept 'n FS afspraak nie??

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106614 by Lia
More dames, ek sukkel al heel oggend om op te vang en hallo te se.

Ankia, dit sal baie nice wees, jy moet asb. laat weet waar ek vir jou ietsie kan inbetaal. Dankie vir die sms.

Ek wonder of Hexy weet wat fout gegaan het.

Ek het lekker baie werk vandag so weet nie hoe gereeld ek gaan kan in loer nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106612 by Dassie
Ek sê met 'n baie swaar en hartseer hart hallo julle. :(

My hart bloei vir Hexy, het vanoggend 'n sms gekry.

Hexy, as jy eendag hier lees, ek is so so jammer. Daar is nie woorde om die pyn weg te vat nie. Al wat ek kan doen is om vir jou en jou familie te bid. Dink aan jou! xx

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account