× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #106611 by Strik*kie
Hallo julle

Ok ek voel nog bietjie gerattle van die skok. Dink nie ek sal so sterk kan wees nie, maar mens kry seker krag.

Laat weet my net oor die blomme ens.

Hey Ansa, moenie stres vanmiddag sien jy jou ertjiepit.

Hllo Cornellie en Ankia

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106606 by Ansa_S
Nee sluit volgende donderdag vir 'n week!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106604 by Cornel
Sjoe dis omtrent nog 'n ewigheid tot half 5.....Sterkte.

Het julle skool al gesluit?

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106598 by Ansa_S
Dankie Cornellie ek probeer regtig positief bly, so dankbaar ek het 'n dokters afpsraak vandag, al is dit net by my huisdokter!

Eers half 5 so dit gaan 'n lang dag wees!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106596 by Cornel
More Ansa....

Toemaar hier gaan dit ook maar sukkel sukkel......

Dink die was vir ons almal 'n reuse skok!!!!!!

Julle swanger mammas moet maar probeer rustig wees en bly glo!!!!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106593 by Ansa_S
More almal, dit is reg met my se net waar en vir wie moet ek geld inbetaal!

Hey Cornel, ek is maar stil van skok, en merk baie en sukkel om my gedagtes op een plek te hou!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106588 by Cornel
Waar is almal vanoggend?

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account