× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 4 months ago #224032 by nadsmeiring
Ruby - Ja dokter het vir my Utrogestan gegee, ek is nie eintlik seker wat die doel is daarvoor nie? Hy doen dit self by Genesis.

Ek wil ook net vir julle almal baie dankie se vir al die ondersteuning, positiwiteit en gebede, julle is almal AMAZING! :heart:

Trying naturally for over 5 years.
Retroverted Uterus
June 2011 - Laparoscopy and Historoscopy
Trying naturally again for 6 months - NOTHING but BFN
Feb 2012 - 50mg Fertomid (2 nice follies) - BFN
March 2012 - 50 mg Fertomid (2 nice follies) - BFN
April 2012 - 50mg Fertomid and ovidrel (2 nice follies) - BFN
May 2012 - 50mg Fertomid, Menopur, Ovidrel and IUI - Praying for a BFP
14 May 2012 - 2 nice follies on left side, Ovidrel shot 8:00 pm and IUI scheduled for 16 May 2012 - BFN
June 2012 - 50mg Fertomid, Gonal-F and Ovidrel, IUI #2
14 June 2012 - IUI #2 - BFP 28 Junie 2012

[img]...[/img] Make a pregnancy...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 months ago #224031 by CheriseF
Zarah
Het jy toe daai pille gekoop?

Nads
Dankie vir die update.. klink eintlik meer positief :) probeer maar vanaand romanties maak, kersies, musiek ens... al het jy eina dis 'n stappie nader aan julle babatjie.

Het dokter vir jou Utrogestan gegee om te drink? doen hy die IUI self of is dit iemand by Genesis wat dit doen?

Hallo aan al die ander dames, hoop julle het 'n lekker dag.
:heart:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 months ago #224030 by nadsmeiring
More almal,

My IUI was ok gewees, ek moet eerlik se dit was baie ongemaklik en seer :cry: ,maar baie vinnig verby, ek het na die tyd so bq bloeding gehad maar niks te erg nie.My DH se sperm telling was nie so goed nie, dit was 21mil en na die was toe is dit net 3mil :swear: , Dr se 5mil is gewoonlik goed maar die 3mil is ook meer as genoeg. Ons moes gisteraand BD, damn het ek seer gehad daarna :blush: , vannaand weer en ek weet nie hoe ek dit gaan doen nie want ek het nogsteeds seer vandag! :ohmy:

Ek moet nou vir 2 weke progrestoroon pille drink en dan gaan vir bloods, ek hoop en bid dit gaan n sukses wees!

Wel lekker daggie verder!

Trying naturally for over 5 years.
Retroverted Uterus
June 2011 - Laparoscopy and Historoscopy
Trying naturally again for 6 months - NOTHING but BFN
Feb 2012 - 50mg Fertomid (2 nice follies) - BFN
March 2012 - 50 mg Fertomid (2 nice follies) - BFN
April 2012 - 50mg Fertomid and ovidrel (2 nice follies) - BFN
May 2012 - 50mg Fertomid, Menopur, Ovidrel and IUI - Praying for a BFP
14 May 2012 - 2 nice follies on left side, Ovidrel shot 8:00 pm and IUI scheduled for 16 May 2012 - BFN
June 2012 - 50mg Fertomid, Gonal-F and Ovidrel, IUI #2
14 June 2012 - IUI #2 - BFP 28 Junie 2012

[img]...[/img] Make a pregnancy...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 months ago #224012 by Zarah
Sy is voorstaaner vir Natuurlike Produkte en het dit by n Health Shop in JHB gekoop. EK het ge-google, hier is n apteek naby my wat dit verkoop.
Sy se haar kollega het dit ook gebruik met sukses!

Sy drink 1 tablet elk van die FOLACIN (FOLIC ACID) en PRENATAL NUTRIENTS.

Soos jy se Ruby, anything is worth trying, so ek ry sommer reguit na werk apteek toe :whistle:

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 months ago #224011 by CheriseF
Zarah
Ek het gaan kyk op SOLGAR se website - ek sien hulle het 'n wye reeks van herbal meds... maar weet jy dalk watter een sy gebruik het?
Ek het nog nie daarvan gehoor nie, maar ek is seker anything is worth the try.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 months ago #224008 by Zarah
Snoekie, ek dink nou, God se plan was lankal vir jou uitgesit! Om te dink jy het amper nie jou pille gkry die laaste siklus nie!

Zettie, waar is jy so stil my Kaapstad maaikie?

AFM: My gynie afspraak is nou maandag. Ek is bly want dan is ek CD14 en my AF is eers vandag klaar op CD9!! Eerste keer dat ek so lank AF het.

Dames, het julle al van SOLGAR vitamins gehoor? My vriendin wat so vinnig haar BFP gekry het sweer by dit.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 months ago #223994 by Snoekie
More Dames,
Strekkie,

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

Verder,
Die van julle wat naby Potch woon: Daar is Intiem Tydskrif Couples oggend. Hulle fokus op die 5 liefdes tale en hoe om dit in jou huwelik te implimenteer. Ek dink dit kan noggal baie lekker wees om so ding by te woon.

Jooste,
Sjoe dit klink omtrent interesant, die LANG siklus van jou! Ek hoop werklik nie dat dit die mesd is nie. Hou ons maar op hoogte! Geniet die kamp...

Zarah,
Dankie vir daai mooi gedagte, en dit is sooo waar!

Feetjie,
Ek is bly dit gaan nog goed met jou en jou boontjie!

Hallo aan al die ander vriendinne hier...

AFM,
geen erge simptome nie, Ek het net seer (.)(.) en krampe, wat ek verstaan normaal is. En ek is elke aand 7 uur in die bed, want dan kan ek nie meer my oe oop hou nie! En ek is natuurlik lekker opgewonde oor my eerste sonar 1 Junie!

Lekker daggie vir almal.

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account