× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 4 months ago #224083 by Blommie
More julle pragtige dames

Hoe gaan dit met almal vandag?

Het my progesteroon toets uitslae gekry ...... 56.10 :silly:

ek moet nou begin pak vir die naweek. Ons wil kyk om 2 uur te ry!

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 months ago #224058 by Zarah
Ek het nog nooit steek pyne in my borste gekry nie.
Ek hoop die verkoue waai gou oor en bederf nie jou naweek nie.

Ek voel self alleen die maand. Snoekie was my cycle buddy. Ek is nou CD10... Sorry Blommie!

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 months ago #224057 by Blommie
Zettie - sterkte met daai infeksie hoop klaar vinnig op

Ruby - ek kry dit van tyd tot tyd. Maar dr het gese dit is niks om oor te bekommer nie

Kan niemand volgende week saam met my toets nie? Voel so alleen die maand ;)

ek het nou lekker geslaap. My goed gedose met verkoue medikasie gerus. Nou moet ek begin huis skoon maak :S

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 months ago #224054 by CheriseF
Hi Zettie, dis vreemd dat jy so baie ontsteking kry. Ek hoop dit is gou beter

EK het nog nooit gedink om dit te vra nie maar kry julle partykeer steek pyne in julle borste? maak nie saak waar ek in my siklus is nie. Wel ek is nou CD18. Dit voel nie sensitief as mens daaraan vat nie, net binne kant wat ek steek pyne kry.
Is dit maar elke maand se meds wat dit doen?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 months ago #224053 by Zarah
Hi Zettie!
Ek het jou so gemis!
Jammer om te hoor van die infeksies. Hoop dit is nou al beter. Ek het nie ondervinding van die tipe medikasie nie, maar ek het wel opgemerk dat ek meer gereeld blaas/yeast infeksies kry vandat ek op die Fertomid en Duphaston is.

Blommie, jy moet lekker kamp en ek bid ook vir n heerlike BFP birthday pressie vir jou :cheer:

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 months ago #224049 by zettie
Hallo julle skuus ek is so sltil sukkel om op die site tekom dit hang die heeltyd.

Jooste , Lynkie `n vet druk vir julle en Strikkie jy ook.


Snoekie , Nadia en Feetjie julle moet julle self mooi oppas ek glo en vertrou julle gaan wonderlike gesonde swangerskappe he.

Nads sterkte met die 2WW en Linda sterkte met die progestroon en die laaste week van wag miskien kry jy `n lekker verjaarsdag verrasing :)

Aan my kant gaan daar nie veel aan nie gister laaste provera gedrink so nou moet AF net kom maar steeds geen teken nie.
Ek het mos van vrydag af die metformin en inofolic gedrink mense het ek nou die vreeslikste blaas en yeast infeksie gehad die laaste 3 dae ek was amper dood. Ek wonder of dit `n newe effek van die goed kan wees ????? Enige iemand wat dalk die selfde proebleem gehad het ?????? :blush:

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 months ago #224047 by Blommie
More dames

Nads - sterkte vir die 2ww. Bly alles het goed gegaan!

Zarah - soos ruby se ons almal het al daai gesprek deur gegaan!

Hoe gaan dit met al julle oulike dames?

Wie is nou waar in hulle cycles?

AFM: Was vanoggend vir my progesteroon toets. Kan more die uitslae gaan haal. Kan nie wag vir More middag nie. Gaan weer kamp. Net jammer ek is nou besig om siek te word. :( Is darem al amper half pad in die 2 ww. Ek kan Volgende saterdag op my verjaarsdag toets :whistle:

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account