× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 4 months ago #224101 by hamada2
Snoekie
Baie dankie :) siklus normaal weg wissel elke maand tussen so 28 en 30 dae maar kry gewoonlik vreeslike krampe voor die tyd( pms laat my altyd dink ons het '" 'n bun in the oven"" so erg kry ek dit. Geen meds vir nou was al op clomid het laas jaar oktober gegaan vir hys en lap en ovarian drilling dr kry niks fout met my volgens haar is daar ook nie fout met manlief( ons het reeds een kind van 5 jaar) wou volgende maand fs gaan sien alhoewel my gynea ook 'n fs is voel dit net nie of ek antwoorde kry nie. Ek doen nie chart temp nie ons het in die begin probeer nou al 3 jaar en het laas jaar net ophou ( jammer vir die lange brief)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 months ago #224100 by Snoekie
Hamada2,
Baie welkom op op thread, Hier sal jy die meeste van die tyd antwoode kry, en as jy nie antwoorde kry nie, weet dat jy defnitief ALTYD ondersteuning sal vind!
Ek het Geen simptome gehad nie, en ek is nou so bietjie meer as 5 weke swanger. Al wat ek probeer se is dat nie almal het preggy Simptoms nie. Ek sou se gaan kry vir jou 'n clearblue digitale toetsie. Hulle is bietjie duurder, maar baie meer betroubaar. Ek het al te veel keer met ander HPT's fals Pos gekry. En dan toets jy wanneer jy laat is. Hoe lank is jou siklus en weet jy wanneer jy geOV het?
Is jy op enige Meds, en doen jy temp Charting, want dit kan ook help. Dit was my enigste teken, dat my BBT geklim het.
Sterkte vrou, en ek hoop jy kry gou jou BFP.
En ek hoop jy kom gesels gereeld saam met ons

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 months ago #224099 by hamada2
Hi Blommie
Gewoonlik is dit tussen 28 en 30 dae so moet eintlik vandag begin maar aai die onsekerheid maak mens regtig gedaan

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 months ago #224098 by Blommie
Zarah - op my uitslae se bladsy staan die volgende

Mid - follikulere fase - 0.99 - 4.83nmol/l (voor ovulasie)
Mid - luteale fase - 16.40 - 59.00 (na ovulasie)

Hoop dit help

hamanda2 - Hoe lank is jou cycle? Wanneer moes AF kom.

waar is almal vandag?

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 months ago #224096 by Zarah
Goeie more almal

Blommie, kan jy asb n idee gee van wat jou progesteroon vlakke moet wees, veral na Ovulasie? Dankie

Snoekie, die briewe is n fantastiese idee. Ek dink ek gaan dit ook doen vir my toekomstige bambino :)

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 months ago #224095 by hamada2
More Dames.
Ek het die 16 de mei 'n swangerskap toetsie gedoen( p-p een) maar om weer daai nare negatiewe strepie te sien wou ek nie wag nie en het dit sommer die aand na werk so teen 6 uur gedoen toe kry ek 'n baie baie ligte positiewe strepie dit was cd 28 nou cd 30 te bang om te toets maar geen swangerskap simtome en geen af ( tot binne gecheck jammer tmi) en sien niks enige iemand dit ook gehad?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 months ago #224085 by Snoekie
Goeie More Dames...
Hoe gaan dit met almal?

Blommie,
Ek is super opgewonde vir jou met daai Progesteroon telling.
Nou moet jy vinnig pak en die naweek sommer baie geniet.

Zettie,
Sterkte met daai infeksie van jou, hoop dit klaar sommer vinnig op!

Ruby,
Ek kry ook van tyd tot tyd sulke pyne in my borste.

AFM,
Absoluut niks nuus nie.
Ek het journal begin van my swangeskap, eintlik meer briewe aan my boontjie.
Het gelees van iemand wat dit gedoen het en dit het noggal na oulike idee geklink.

Wel ek hoop almal het 'n wonderlike daggie verder, en 'n stunning naweek!

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account