× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 4 months ago #224151 by Zarah
More

Ruby, dit is n persoonlike besluit. Maar, as dit God se hand van genade is, mag jy dit nie weg wys nie. Bid dat God julle leiding sal gee.

My vriendin wat verlede week uitgevind het sys swanger, is besig om n miskraam te kry. Dit is so hart verskeurend. Julle, ek sal dit nooit oorleef nie...

AFM: CD14 en ek het gynae afspraak vanmiddag. Ek sal julle more laat weet wat hy se. Ek was bietjie angstig gister want my 6mnde is nou verby en ons moet plan B bespreek. Maar vandag voel ek rustig. Als in God se plan en tyd.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 months ago #224149 by CheriseF
More almal :heart:

Hoop elkeen het 'n lekker naweek gehad en is uitgerus vanoggend.

Ek het nie 'n oog toegemaak gisteraand nie, ek borrel van opgewondenheid.

Ons het die naweek vir ons beste vriende ('n couple) vertel dat ons IUI gaan doen in Augustus. ONs het besluit ons gaan dit vir niemand vertel nie, net vir hulle twee want ons is so na aan hulle en hulle is 'n goeie ondersteuning sisteem. ONs is nie eers bereid om ons ouers te vertel nie. ONs het hulle Vrydag aand vertel en hulle was baie opgewonde vir ons, ons se toe ons be-oog om dit in Augustus te doen, want dokter gaan Rusland toe in Julie, die vraag kom toe op hoekom doen ons dit nie nou nie?? toe se ons net ons kan dit nie nou dadelik bekostig nie, maar ons kan darem spaar tot Augustus toe dan kan ons dit betaal.

So gister bel hulle en se wil ons nie inpop vir 'n koffie'tjie gisteraand nie want hulle wil iets met ons bespreek.

Lang storie kort, hulle se toe.. hulle weet hoe belangrik dit vir ons is om 'n kind te he en wat vir ons belangrik is, is vir hulle belangrik en hulle wil graag vir ons die geld gee vir IUI.

Natuurlik was dit 'n trane dal gewees!

Sou julle so iets aanvaar het?

Ek en DH bid al 'n rukkie oor die IUI dat as dit nie meant to be is nie en as dit nie gaan werk nie, moet God ons weerhou om voort te gaan want ons wil nie nog geld mors nie.. ons het al so baie geld spandeer op die goed.

Kan iemand raad gee oor hulle gevoelens? ek is bang ons maak die verkeerde besluit want ons wil so graag 'n babatjie he.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 months ago #224118 by zettie
Hallo julle shoe dit is koud hier by ons.

:S Hier by my gebeur daar niks nie wag steeds vir AF is al 3 dae na provera gedrink het maar nog niks nie :(

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 months ago #224108 by hamada2
Dankie Snoekie,
Ek hou vir jou duim vas dat als gaan goed verloop met jou swangerskap.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 months ago #224107 by Zarah
Dankie vir die info Blommie. Soos ek se, ek gaan insist op n toets hierdie maand.
Hamada, gaan koop daai toets. As jy n faint line gekry het, glo ek jy gaan n BFP kry! Positive thinking! Gaan koop die toets!

Snoekie, ek was nie van plan om die maad n HPT te koop nie. Soort van moed opgegee. Maar ek het nou weer moed geskep en haan die clearblue sommer vandag koop! All things are possible! Met endo en al gaan ek ook n BFP kry! :woohoo:

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.
The following user(s) said Thank You: hamada2

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 months ago #224105 by Snoekie
Hamada2,
Nooit hoef jy jammer te se vir lang briefies nie, ek weet ek praat vir myself as ek se ek love om mense se briefies te lees, Voel of ek met elke briefie hulle beter leer ken en kruip hulle net dieper in my hart.

Ek dink almal ken daai moedelose, ek het nou genoeg gehad van al die prosedures, ens. Ek en DH het amper twee jaar probeer waarvan amper 10 maande op medikasie wasvoor ons 'n BFP gekry het. Maar ons het ook geweet daar is fout met my, PCOS. So al wat ek kan se is sterkte, en hou moed!

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 months ago #224103 by Blommie
snoekie - die briewe is 'n baie oulike idee.

hamanda - fx dat jy jou bfp kry

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo
The following user(s) said Thank You: hamada2

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account