× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #104098 by sexy~hexy
Dankie Beertjie, ek het gaan kyk op hulle website. Ek gaan shop tussen ToysrUs, Reggies en Baby City :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #104094 by Ansa_S
Morgan dr Roodt het dit vir my voorgeskryf, ek drink dit nie want ek is nooit naar as ek opstaan nie, dis net as ek klaar hare gewas het in die oggend dan gooi ek op sodra ek begin hoes.

Maar ek sal maar in die oggend as ek my oe oopmaak een drink!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #104092 by Morgan
Hexy eks nie seker of hulle n website het nie het gaan kyk maar sien niks. Dis n plek wat linne verkoop vir gastehuise. dink dis THE WHITEHOUSE.

Julle moet gan kyk by ladies corner hoe geniet carli ook vir moomie lol.

Ansa kry vir jou vomofien (sp?) vir die naar dit werk rerig soos n bom!

Anje dis ne n vet rol nie dis n preggy pens... lekker koffie drink!!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #104071 by Beertjie
Hexy daar is nie so 'n shop in mimosa nie.

Was gister by baby boom, hulle het wet wipes 3x80 vir R30.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #104068 by sexy~hexy
Ok, so Loch Logan (groot mall in Bloem) het nie 'n Whitehouse Linen shop nie :( Sal nou kyk of Mimosa het, maar ek twyfel!

Ansa, ek vra ook altyd die apteker, en ek glo hulle is ook up to date met wat is veilig en wat nie...maar bel jou dokter as jy dalk bietjie twyfel :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #104063 by Goggatjies
Beertjie - jou telling is denitief reg vir tussen 8 en 9 weke

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #104059 by Ansa_S
More almal!

Baie geluk met die herdenkings en verjaarsdae!

Ons is volgende sondag 1 jaar getroud,kan nie dink die tyd het so gevlieg nie!

Beertjie ek het net op 4 weke en 5 weke bloed getrek.

Ek gaan volgende week weer bietjie vir 'n sonar by die huisdokter, hy wil tussen die 4 weke voor my volgende ginekoloog afspraak sonars doen om my gerus te stel maar ek dink dit is meer uit nuuskierigheid uit!

Anje kan nie glo jy is amper by 12 weke nie!

Ek het my gat af gesukkel om vanoggend my denim se knoop vas te maak, so nou sit ek agter my lessenaar met 'n los knoop!

AFM: Ai die brul was erg vanoggend, het spesiaal vroeer opgestaan dat as ek naar word dat ek nie laat is vir skool nie, maar moes weereens die skool laat weet dat ek bietjie gaan laat wees agv brul!

Kan mens 'n salex neusspuit gebruik as jy swanger is, apteker se mens mag, maar my man se die apteker is nie 'n dokter nie ek moet eers die dokter bel! Ai tog so besorg en bang ek doen iets verkeerds!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account