× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #104031 by Morgan
Hexy jy moet kyk vir n whitehouse linen shop hulle het die mooiste mooiste beddegoed vir babas en dis baie goedkooper as ander plekke

het een daar gekoop vir R199 en die een wat en by baby city gekoop het was R499

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #104028 by Morgan
Hello julle!!

Dis naweek whoo whoo!!!

Anje lol se maar vir jouself dis nie n vetrol nie dis die babatjie dan voel jy some beter! sjoe 12weke al, tyd het gevlieg!

Marie ek was net so lus vir vrugte gewees en toe later word dit slaai. Mens hak so elke week vas by n sekere soort kos. Swangerskap doen rerig snaakse goed an mens.

Driekie gan mos maandag gynie toe? en hexy woensdag?

Klippie ek weet hoe jy voel ek het nooit n OC nie en ai ek kan nie skoon maak soos hulle nie so my huis lyk altyd bad.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #104026 by sexy~hexy
Gaan kyk vir 'n tweeling stootkarretjie, twee snug & safe kar/drastoeltjies. Dan vir kot beddegoed, so twee stelletjies. Dalk twee lekker warm kombersies. En nog bottels, net die wat kleiner is, my TT bottels is 260ml, ek sien mens kry die 150ml ook. That's about it, as ek daar kom sal ek sien wat ek nog kry. Vir nou is dit eers die groot goed :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #104025 by Lia
O, en na die naweek is ek 12 WEKE - WHOOOOHOOOOOO, ek is baie opgewonde en kan amper nie glo ons het al so ver gekom en tot week 10 het ek so baie gestres oor niks nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #104022 by Lia
Ek het vanoggend 'n dom ding gedoen, ek het 'n hemp aangetrek, wat styf span om my pens, gewoonlik dra ek los hemde, maar dis nie seer ongemaklik styf span nie, dis net nou sien almal my vetrol. Dit het nie vanoggend so erg gelyk nie, maar as ek elke 5 min af kyk, lyk my pens vir my net groter. Dit lyk amper soos 'n een groot vetrol, nog nie 'n preggy pensie nie. Ek werk darem net half dag.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #104020 by Lia
More more dames

Klipster, arme jy, ek weet hoe dit is om nie 'n OC te he nie, ons het haar net 2 dae 'n week, maar as sy een dag siek is of iets en nie kan in kom nie, is dit chaos in my huis.

Hexy, sterkte met die swelling jong, as julle ry moet julle maar gereeld stop.

More Marie, dis nogal weird, ek het oor die nawee ook vreeslik vrugte gecrave, maar dis darem nou weer oor.

AFM: My man verjaar vandag en ons gaan uit eet vanaand. Ek het vanoggend nie veel simptome nie, maar voel of ek bietjie energie terug gekry het. Hoop dit hou die naweek, want ek moet ernstig begin swot.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #104014 by marie r
Ai tog. Sterkte daarmee.

Op hierdie stadium het ek geen simptome nie. Net 'n craving vir vrugte & slaai. Het gister R20.00 betaal vir 'n BAIE KLEIN bakkie met druiwe, want ek was lus daarvoor. My man het so gelag vir my.

Wat gaan julle alles shop volgende week?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account