× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #104009 by sexy~hexy
Dankie Marie...kan nie glo dis al 5 jaar nie, voel soos gister wat ons ontmoet het (in 2003) :)

Jong, ek kom agter ek piepie deesdae meer, so ek hou nie meer so baie vog terug nie. Maar bv wanneer ons ry en ek vir 'n ruk so stil sit, dan word dit regte poffertjies :S

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #104008 by marie r
More Hexy.

Ek het nie veel nuus nie. Net baie bly dit is Vrydag.

Hoe gaan dit met die swelling van jou voete?

O ja geluk met julle huweliksherdenking.

Môre aan al die ander dames.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #104005 by sexy~hexy
More almal :)

Dis VRYDAG :woohoo:

Wat is nuus by almal??

Lekker daggie :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #103939 by marie r
Klippie, ek weet van 'n OC in PTA. Sy werk 1keer 'n week vir my ma (Woensdae) & my ma is baie tevrede. As my ma by die huis kom dan het sy sommer partydae kaste begin regpak, sonder dat my ma vir haar iets gesê het. Laat weet my as jy haar nommer soek. Jy kan my ma ook bel vir 'n verwysing as jy wou.

My e-mail adres is: mrademan@telkomsa.net

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #103915 by sexy~hexy
Tatta almal...lekker aandjie verder :kiss:

Dis more Vrydag WOOHOO....net jammer DH werk GRRRRR

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #103855 by klippie
Okay girls, ek moet nou regtig gaan! Lekker aand!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #103853 by klippie
O ja, en ek het die mense by die werk gecorner of hulle nie weet van iemand nie, die een girl het 'n OC wat beskikbaar is, maar sy bly in 'n woonstel, so dit gaan nie vir my werk nie. Ek soek iemand wat ken van properse huis skoonmaak en stoepe en vensters en meubels polish en als.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account