× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #104052 by Beertjie
Sjoe ankia baie dankie, ek maar stupid met die goed,waar sou jy se lê ek?

Hexy baie geluk met jul huweliksherdenking!!!!!!

Anje geluk met jou man se verjaardag..julle moet die uitete geniet, ek en ML het saam met sy ouers gisteraand gaan uiteet!:(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #104046 by Goggatjies
Beta hCG level chart
hCG levels during pregnancy
(in weeks since last menstrual period)

3 weeks LMP 5 - 50 mIU/ml

4 weeks LMP 5 - 426 mIU/ml

5 weeks LMP 18 - 7,340 mIU/ml
6 weeks LMP 1,080 - 56,500 mIU/ml
7 - 8 weeks LMP 7, 650 - 229,000 mIU/ml
9 - 12 weeks LMP 25,700 - 288,000 mIU/ml
13 - 16 weeks LMP 13,300 - 254,000 mIU/ml
17 - 24 weeks LMP 4,060 - 165,400 mIU/ml
25 - 40 weeks LMP 3,640 - 117,000 mIU/ml
non pregnant 55-200 ng/ml

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #104044 by sexy~hexy
Ag lekker vir die wat vroeg loop !!!

More Beertjie...my telling is net op 4weke gevat om te kyk of ek swanger is, en dit was 405...sal graag wil weet wat is dit nou met die tweeling :D

Morgan, het hulle dalk 'n website?? Sjoe, ek sal graag beddegoed wil koop vir R199, hier by ons babawinkel vra hulle van R599 - R799 :blink:

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #104041 by Beertjie
Goeiemore almal, ek sal so stadig deur die oggend al die gebeure probeer opvang.

Ek was gister gou Bloemfontein toe, 'n onvoorspelbare trippie!
Ek het laat bloedtrek om te kyk wat my telling is....61472!!!! Die laaste telling minder as 'n maand terug was 579....Hulle se die telling van gister is redelik hoog.

Kan enige een onthou wat julle telling op 8 weke was?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #104040 by Goggatjies
Anje, jy is so klein gebou, dit is defnitied nie 'n vetrol nie, net 'n mooi preggie pensie

Klipster sterkte sonder die OC

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #104039 by Goggatjies
Goeie More

Hoop dit gaan goed met Almal
Hexy, gelukkige huwerliks herdenking
Anje geluk met jou man se verjaarsdag
Ek weet Strikkie se man verjaar ook oor die naweek, hulle is bietjie Dullstroom toe - geluk strikkie

Hier gaan dit aan die gang, gaan bietjie na dei getaway show toe vanmiddag, het verniet kaartjies gekry vir trade day
So ek loop 14:30

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #104038 by Lia
Hehe, Dankie Morgs, jy laat my sommer beter voel met jou optimisme :) Daar is nie 'n vetrol nie, dis 'n preggy pens !! Daar is nie 'n vetrol nie, dis 'n preggy pens !!

Hexy, jy moet lekker shop, ek kan nie wag tot ek kan begin groot goed shop nie. My man wil wag om te hoor wat die geslag is.

My baas het besluit, hy wil my man vat vir koffie, so ons gaan nou uit en dan sien ek julle nou nou. Dan loop ek weer 13h00.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account