× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #103851 by klippie
Ek het altyd 2 keer 'n week ene gehad, en toe later 3 keer 'n week, so ek is nou so bederf gewees, nou't ek niks!!!!!!!!!!!!!

Hexy, ek dink darem nie ek het 2 keer geO nie, maar 'n tweeling is cool!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #103832 by sexy~hexy
Ek het altyd net een keer 'n week een gehad, maar gaan nou die een twee keer 'n week laat inkom, want as babas eers daar is gaan ek beslis nie by als uitkom nie.

Klippie...oooh...wat van as jy twee keer geO het en twee eiertjies vrygestel het...EK SOEK 'N TWEELING PREGGY MAAIKIE :D

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #103830 by Strik*kie
Klippie, ek weet presies hoe jy voel myne is nou met verlof so ek sukkel my gaai af om alles bymekaar te hou werk en huis :( Ek huil in my hart saam jou :(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #103826 by sexy~hexy
*hugs* Klippie...ek weet hoe jy voel, toe myne nie Dinsdag opdaag nie kon ek 'n beroerte kry, want ons huis was chaoties verby!!! Gelukkig het ek vinnig iemand georganise.

Weet die mense wat daar saam jou werk nie van iemand nie??

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #103824 by klippie
Ek gaan nou maar loop, niemand wil met my speel nie :-(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #103820 by klippie
HALLLOOOOOOOOOOOO! KAN IEMAND ASB MET MY SIMPATISEER OMDAT EK NIE 'N OC HET NIE!!!!!!!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #103818 by klippie
Geluk Hexy!

Ja, die bloods werk baie soos die OPK - dit tel die LH surge op. As mens elke dag gaan vir bloods, kan hulle die LH surge sien, en weer die "drop", en sodra hulle die "drop" sien, dan is O dieselfde dag. Of so iets.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account