× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #102843 by Lia
Hi Morgs, dit sal great wees, as ons baba dit gebruik dan koop ons dit by jou. Dankie vir die lekker kuier nou die dag, ek kon nie glo hoe die tyd vlieg nie en Carli is regtig pragtig en baie soet. Ek kyk graag na haar !!

Sjoe, vang ek nou so naarheid en 'n hoofpyn daarby. Kan julle glo ek wou vanoggend 'n broek aantrek wat ek verlede week nog gedra het (het wel effe styf gesit), het dit met 'n gesukkel aangetrek, maar kon nie die zip toe kry nie. Ek begin nou wonder of dit nie 'n seuntjie is nie, hulle se mos jou boude groei met 'n seuntjie, miskien is dit maar net ek wat bietjie vet word. Ek kan nog nie 'n groot verskil in my pensie sien nie, alhoewel dit baie groter voel.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #102840 by sexy~hexy
Hi Morgan :)

Ek het aansoek gedoen hier by die myn, net vir 'n ander pos.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #102837 by Morgan
o ja en watermelon is die heel beste cure vir MS!!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #102836 by Morgan
Hello hello

Gou so vinnig gescan. Ek gebruik die NUK bottels sy drink stadiger maar gee amper niks winde nie. Maar Carli wil net die cherry dummies he. Anje ek het nog NUK dummies wat nog nooit gebruik is nie, jy kan dalk van hulle try anders si jy dalk soos ek sit met n klomp wat net in die kas le.

Selfde met die TT bottels, het nog 2 in die boks werk glad nie vir my nie. maar elke baba is anders.

Klippie sien die slegte nuus van jou IUI, maar hou maar moed dalk het daai oggend se BD dalk net die trick gedoen! Jy kan seker nie meer wag vr die vakansie nie... eks so jaloers!

Hexy ek het nou weer iets gemis?? watse werk het jy voor aansoek gedoen?

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #102829 by sexy~hexy
Hi almal

Ek is terug, was gou vir 'n onderhoud vir daai pos waarvoor ek aansoek gedoen het. Was heel oraait, eintlik boring LOL

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #102805 by Lia
Vra dit Hexy, ek is sommer ontsteld. Miskien moet ek maar kyk of ons nie net kan skuif nie, want ek wil nie tot op die nippertjie sit en wag nie.

Girls, ek chat nou nou weer, wil net gou so bietjie werk klaar maak.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #102794 by sexy~hexy
Ai Anje dis nie goeie nuus nie, ek weet Sizwe is nou nie een van die beste mediese fondse nie. Hoekom gebeur dit?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account