× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #102871 by marie r
Hallo girls

Sjoe ek kry nou eers 'n kansie om in te log. Het 'n paar goedjies gehad om vir die dag te doen.

Het bietjie vanoggend in ons mall gaan rondloop en koffie saam met 'n vriendin gedrink.

Terug by die huis het ek al Eduan se baba klere gaan uitgrawe en begin kyk wat kan ek nog gebruik en wat nie. Sjoe, maar ek het soveel klere nog van Eduan wat in so goeie toestand is. Kort niks newborn en 0-3 maande nie. Het so paar 3 - 6 maande stelle. Weet nie wat gaan die mense vir my ooievaars gee nie.

Hexy ek gaan ook die TT bottels gebruik. Het nog die Avent bottels wat ek met Eduan gebruik het, maar hulle is nie meer so mooi nie en hulle is ook in elk geval nie BPA free nie. My stiefma het vir my gesê sy sal vir my TT bottels koop en die steriliser. So dan sê ek nie nee dankie nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #102864 by sexy~hexy
Ek neem nie belly pics nie :D

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #102849 by Lia
Ai tog, nog 'n krisis hier, chat nou nou weer.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #102848 by Lia
Dit sal great wees, ons kan sommer by iemand se huis reel.

Hehe, solank ek net groter word van baba is dit ok.

Ek het phodies geneem op 5 weke en 10 weke, en alhoewel ek oortuig is dit voel of ek groter is, lyk die foto's nie so nie, so ek sal op 15 weke weer neem en dan al drie saam post en dan vertel julle my of julle 'n verskil kan sien.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #102847 by sexy~hexy
Ooooh so leka crispy waatlemoen sal nou YUMMY wees :P

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #102846 by Morgan
Haha Anje jy gan nog baie oggend sukkel om jou broek op te kry! wag tot jy begin sukkel om jou skoene aan te trek!

Ja sjoe vrydag het gevlieg, moet weer so kuier reel dan join Tienks en Nelria ons.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #102844 by Morgan
oo ok skuus moes dit mis gelees het.

julle preggy girls... wane kry ons nou biki boep fotos!!!!????

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account