× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 4 months ago #223657 by Hopeful
More Julle,

Jammer ek is so skaar, my baas het mos maande terug bedank en sy is ook nou al weg en ons het nog niemand anders hier so ek doen nou alles alleen en dit gaan rof.

Lynkie Ek het ook nie woorde my hart het nou vir jou oop geskuer!!!!! Ek bid dat God aan jou sy plan sal duidelik maak..... alle sterkte en ja kry daai tweede oepienie kan net goed doen

Zahara, byt vas it aint over till its over girl

Blommie BDBDBDBDBDBDBD

Hexy, verstaan hoe seer jou hart is en vertaand dat jy afstand nodig het. Ons gaan jou mis en hoop alles van die beste vir jou voorentoe

Nads, sterkte met die IUI julle is in my gebede

Snoekie, God is almagtig duer Hom is alles moontlik wane kan jy toets?

Jooste, geniet die kamp vakansie n bruek is so goed vir mens se hart en siel en huiwelik :)

AFM: Hier gaan nie veel aan nie wag en wag en wag nou net. Soos ek bo genoemhet sit ek nou alleen in die kantoor en die blerrie baase in hoofkantoor het nog nie eers vir my n nuwe job discription of selaris bespreek nie so ek het nou goed my moer gepluk vir hulle en gaan so gou moontlik bedank. Daar is iets in die peiplyn ek wag net vir hulle aanbot ( wat ek teen einde van die week behoort te he ) en as dit goed is bedank ek al volgende week. Dis n groot pos so ek is beitjie nervious maar dit gaan n wonderlike uitdaging wees :)

Okay dan eers julle hoop ek kry nou weer meer teid om te chat :S

Julle is almal in my gebede!!!

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:
The following user(s) said Thank You: Lynkie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 months ago #223656 by zettie
Hallo julle

Lynkie sterkte vriendin ek hou jou in my gebede.


Nads jou ook en al die ander :) :heart:


AFM: Ek het vanoggend gaan bloed :blink: ons sal maar sien hoop regtig vir `n wonderwerk.

Hulle stuur uitslae na die dokter so ek sal maar moet wag tot hul terugkom na my toe sal julle laat weet :heart:

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 months ago #223651 by Snoekie
More Almal,

Lynkie, :cry: :cry:
Geen woorde kan beter maak hoe jy voel nie. Ek is sooo jammer om te hoor, maar ek stem saam, gaan vir twede opinie. Elk geval ek bid steeds vir jou vir 'n groot wonderwerk wat die FS stom sal laat en die krag van die ware Geneesheer sal erfaar! :cry: :cry:

Zarah,
Sterkte, ek hoop jy kry duidelikheid oor jou snaakse siklus met hoe temps en spotting, het jy al daaraan gedink om te gaan vir bloods?

Nadsmeiring,
Sterkte met jou IUI! Ek bid dat God die sal gebruik om jou reis tot 'n einde te bring en jou te seen met 'n gesonde swangerskap en baba!

Momtoc,
Thanx vir die inloer.

AFM,
Ek is nou 12 DPO en ek voel net mooi niks, effense krampies vanoggend gehad, maar dit is al. voel nie of AF op pad is nie, maar voel ook nie preggies nie. en soos ek gese het ons het nie genoeg geBD die maand nie, so dit sal regtig God wees met 'n groot sin vir Humor as ek die siklus swanger raak, en sal my stom laat in Sy almag!

Lekker daggie vir almal verder.

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:
The following user(s) said Thank You: Lynkie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 months ago #223648 by Lynkie
Hi julle,

Jooste, vriendin, ek het sommer weer nuwe moed na ek jou post gelees het. Was regtig in sak en as en kon nie nugter dink nie. Het wel 'ge-google' en 'miracle' stories gelees, maar oor die algemeen lyk die prentjie vir my maar bleek. Ek gryp nou na elke stooi halmpie, behoort teen Vrydag die AMH toetsuitslae te hê, so ek sal verseker my FS vra oor ander behandelings, dankie vir die info :) Hoe gaan dit verder met jou?

Snoekie, ek hoop die maand wat jy dit bietjie rustiger vat bring vir jou 'n BFP.

Zarah, jammer oor AF, maar pak die bul by die horings die maand...FX

Zettie, sjoe al 21 dae oor jou siklus, kan net dink dit bring baie onsekerheid, hoop jy vind gou uit wat aangaan....dalk kruip daar ietsie weg!!!

Blommie, BDBD hoop jy kry 'n GROOT B-day pressie, nl 'n vet BFP

Nads, sterkte met die voorbereiding vir iui, hoop daai verkoue klaar gou op. :)

Momtoc, dankie vir die gebede word baie waardeer.

Hi al die ander dames, Hexy, Ruby, Klippie, Strikkie, Slakkie....mis julle!!!

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 months ago #223633 by joo~ste
Hallo almal!
Ek het deur almal se posts gelees en al wat nou by my vassteek is Lynkie se post.

My hart is regtig baie seer om dit te lees!? Lynkie.....ek sal regtig egter as ek jy is ook 'n 2de opinie oorweeg. Nadat ek verlede maand se devastated was toe ons tweede IUI nie gewerk het nie en my vriendin haar BFP aangekondig het, het ek 'n dag daarna die mooiste storie gehoor van 'n 39 jarige vrou wat ook al vir lank sukkel. Sy was die laaste paar maande op Clomid/Fertomid en het al IVF ook in die verlede gedoen. Anyway...die FS het toe ook vir haar gese dat haar eiercount nou op / baie laag is en die kanse nou omtrent nul is om te TTC.

Sy is toe na 'n ander FS in 'n ander provinsie vir 'n tweede opinie en hy doen toe net 'n gewone ondersoek en scan sommer om te sien hoe lyk alles...en wraggies daar sit toe 'n pragtige follie. Hy verduidelik toe ook aan haar dat mense wat vir langer as 6 siklusse op Clomid/Fertomid is, se eiertellings na dit baie swak lyk, WANT blykbaar is daar nou een of ander studie wat getoon het dat na 6 maande begin die Clomid/Fertomid werk soos 'n BCP. Hulle het toe dadelik IUI gedoen 2 dae later. Sy het ongelukkig nie swanger geword nie, MAAR...dit het net bewys dat niemand vir jou kan se jou eiertellings is op / laag met net een maand se bloedtoetse nie. Ons vrouens is net te ingewikkeld en kompleks.

As ek jy was:
Sou ek dadelik 'n tweede opinie FS opsoek OF vir die huidige FS vra watter ander opsies (buiten nou egg donation) is daar. Dalk is daar homeopatiese stappe wat jy kan volg vir 'n maand of wat om jou lyf 'n ruskans te gee en weer te probeer met meer aggressiewer behandeling. Jy moet onthou....dit is net ONS wat self kan besluit wanneer ons nie verder wil probeer nie. Moet nie dat enige FS dit vir jou besluit nie. Kry nog 'n opinie....en bly op jou kniee. Ek wens ek het vir jou antwoorde....oor waarom al hierdie dinge met jou gebeur. Ek hoop regtig daar kom 'n lig op vir jou aan die einde van die tonnel :cry:

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 months ago #223613 by nadsmeiring
Hi Zarah

Ek het my FS gebel, hy se dis ok ek moet na my GP toe gaan vir n voorskrif, maar ek voel net nie dat dis die regte ding om te doen nie, ek wil eerder nie kanse vat nie so ek gaan myself nou maar dokter, ek gaan ook corenza drink en miskien net n ou neus sproei vir al hierdie snotters :lol: wat my neus so blok!

Momtoc - Baie dankie vir die gebede, dit word opreg waardeer, en ons almal het dit nodig. FS het vir my gese om op my maag te le as ons klaar geBD het, ek het al als probeer :blush: Ek is nie bewus van watter posisie vir ons gaan beter wees nie, ek sal bq gaan google!

Trying naturally for over 5 years.
Retroverted Uterus
June 2011 - Laparoscopy and Historoscopy
Trying naturally again for 6 months - NOTHING but BFN
Feb 2012 - 50mg Fertomid (2 nice follies) - BFN
March 2012 - 50 mg Fertomid (2 nice follies) - BFN
April 2012 - 50mg Fertomid and ovidrel (2 nice follies) - BFN
May 2012 - 50mg Fertomid, Menopur, Ovidrel and IUI - Praying for a BFP
14 May 2012 - 2 nice follies on left side, Ovidrel shot 8:00 pm and IUI scheduled for 16 May 2012 - BFN
June 2012 - 50mg Fertomid, Gonal-F and Ovidrel, IUI #2
14 June 2012 - IUI #2 - BFP 28 Junie 2012

[img]...[/img] Make a pregnancy...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 months ago - 14 years 4 months ago #223607 by blessedmom
Hello dames

Jammer dat ek net so hier inval maar ek volg julle almal se stories al vir 'n rukkie & hoop net julle almal kry julle BFP nog in hierdie jaar! Ek gesels nou & dan op die engelse ttc thread....

Ek wil so graag personals op almal s'n doen maar dis bietjie baie & het hope werk hiervoor my maar julle is almal in my gebede (HUGS)

nadsmeiring, ek sien jy het 'n Retroverted Uterus, het FS al ooit voorgestel dat jy na BD plat op jou maag gaan lê vir 20 minute? Die posisies wat julle dit indoen of altans, die posisie wat jy in is as manlief reg is om te gaan (sorry tmi :-)) kan ook 'n verskil maak.

Lekker daggie almal!

File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:
The following user(s) said Thank You: Lynkie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account