× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #101174 by Lia
Driekie, ek ken daardie dril en ek het nie eers kinders nie.

Dankie Ankia, ek laat weet so gou ek kan.

Morgs, wat praat jy, my hart klop al klaar vinnig en my hande bewe. Dr gaan dink ek is op een of ander drug.

Julle moet heerlike middag he, ek pak nou op om te ry.

Tata

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101172 by Morgan
Gelukkig het ek nog net een keer 1ml van daai buscopan vir carli gegee maar nogsteeds dit maak my kwaad, wie weet wat kon gebeur het as sy meer gedink het

Arme ansa maar eks seker als is fine.

Dink net hoe gan jou hart net nou klop Anje baie sterkte!!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101168 by Goggatjies
Anje - jy moet mooi ry, en laat ons weet

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101164 by Driekie
O jaaa nee - glo my oor daai ene - ek het so 3 maande terug n sak goed moes weggooi oor dit verval het en net daarna toe raak Markus siek om presies dieselfde medisyne te kry...weird ne!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101162 by Lia
Driekie en die slegste van alles is, jy moet party van die goed weggooi omdat dit al verval het en dan het jy net 'n helfte van die bottel gebruik.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101159 by Lia
Verseker, ek is oortuig ek het 'n fightertjie hier beet, ek gaan sukkel in die tienerjare !!

Ansa, het nou net gesms, sy se sy is benoud en baie baie opgewonde.

Ek ry oor so ongeveer 15 min.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101158 by Driekie
Hmmm...laat my nogals dink miskien moet ek dan wag tot ons in Desember deurgaan...


HEHE Anje - ek raak ok nou excited vir jou part!!!

Gelukkig (in die geval) het ek nie Buscopan in my huis nie, ek wou nou die dag weer bietjie my med.kas uitsorteer want Markus het met die 2keer se siek wees my kassie weer volgemaak met n medisynetjie vir die en een vir daai en een vir dit!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account