× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

13 years 7 months ago #234285 by Bytjie
More, more dames, hoop julle het almal lekker naweek gehad.

Zarah - Dis waar wat jy sê van die alien, moenie so erg op die toetse steun nie, ek het al gelees van mense wat glad nie positiewe opk's gekry het, maar tog swanger geword het. Sorg net dat jou BD op datum is moet asseblief nie moed verloor nie. En baie jammer om van die familie drama te hoor. Ek sny myself partykeer net heeltemal af van hulle af want as ek dit nie doen nie, sal ek sekerlik lankal vir moord in die tjoekie gesit het :evil:

Het gister begin met die bd sessies, ek ovuleer tussen CD16 & 18, so dis weer heelweek bd :woohoo: :woohoo: .

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 7 months ago #234281 by Hopeful
More Almal,

Zarah ek is jammer jou naweek was nie lekker nie :( BD elkgeval het jy nie positive OPK nie ek vertrou nie regtig daai goed nie so BD maar net vir die wis en die on wis. Ja sal baie interesant wees as jy laat weet oor die homepath :)

Hoe gaan met die ander dames?

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 7 months ago #234280 by Zarah
More almal

Ek sien die alien was weer die naweek hier met die vreemde posts. Dis nogals scary want ons post baie persoonlike dinge hier.

Hoe was julle naweek? Myne was sommer aaklig. Famile drama :(
En ek het nog nie n positief op OPK gekry nie.

Ek gaan later na die homeopaat toe. Sal kom update wat hy se (ek hoop nie hy se ek moet borrie eet nie :silly: )

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 7 months ago #234145 by Hopeful
Zarah, sorry ek sien nou eers jou post dit is AWSOME nuus so excited vir jou!!!! BD dat dit bars vrou mens weet nooit nie heheheh

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 7 months ago #234144 by Hopeful
Zettie, dit is wonderlike nuus en ek dink n baie goie begin punt is baie excited vir jou jong!!!!!!!!! 6 maart is om die draai dan het jy verder info!!!

Naomi, :blush: ja jong ons verstaan hehehehe

Debs, dis n tricky vraag daai, in theory ja jy moet swanger raak maar in prakteik werk dit ongelukig nie so nie en is dit nie n garuntee nie. daar is nie juis n scientific antwoord vir hierdie ene nie sorry :( ek weet dit gee nie veel gemoeds rus nie. die rule of thumb is vir n gesonde paartjie ( man en vrou ) vat dit tot en met n jaar om swanger te raak oor vir een of ander rede bevrug die sperm cell net eenvoudig nie die eier sell nie :unsure: dit beteken nie daar is vout nie.

Hoop almal het n stunning naweek

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 7 months ago #234143 by Zarah
Hi julle

Awesome zettie! Ek dink dis n fantastiese PVA want soos jy se, as hulle kan agterkom en fix wat gefix moet word, hou jou jy binnekort jou baba in jou arms. En 6 Maart is om die draai. Nog voor my afspraak!

Debs, ek het elke maand pragtige eiertjies soos klokslag maar het nog nie swanger geraak nie. Soos die FS gese het, al het ons ge-BD soos konynne, sou dit nie help nie want die endometriose het my buise affekteer.

NaomiB, lyk my ons 2 gaan dieselfde marathon draf. Ek OV more so ek het al gister aand begin. :blush:

Halo MMCC en al die ander!

AFM: ek het toe vandag uitgevind dat die fertiliteits afdeling privaat is by tygerberg so dis 1 prys vir almal. Maak nie saak hoeveel jy verdien nie. So, nou kan ek nie meer wag vir die 11de nie :woohoo:

Lekker naweek almal!

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 7 months ago #234141 by Debs
Wow well done zettie dis awesome dis voorwaar n blessing!!!

Ek wil julle dames iets vra hoop ek explain dit reg, as jy elke siklus ovuleer ne, siklus verskil in lengte maar daars een elke maand, so daar is dus n eierselletjie wat bevrug kan raak, en jy BD op die regte tyd, is jy def veronderstel om swanger te raak of is daar nog n "trick" inni storie (behalwe nou sy sperm wat weak of iets mag wees)? Of is jy veronderstel on dan swanger te raak?

XxxxxxxX

Me: 30
DH: 32

Nov 2012 - Off Yasmin (8.5 years on BC)

Nov 2012 - Feb 2013 Not TTC

Mar 2013 - TTC BFN

April 2013 - TTC BFN

23 May 2013 - BFP!!!!! 4w1d
EDD 29 Jan 2014
C-section date 16 Jan 2014

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account