× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

13 years 7 months ago #234110 by Lalie12
Hello Julle!

Dit klink vir my heel vrolik op hierdie forum! :kiss:

Zettie, sterkte met die Dr's en die Borrie... ;)
Sterkte Zarah (Hierdie is verseker JOU jaar!!!!) Ekt nooit gedink IVF is so blerrie duur nie!!!

Ek wil gou hoor - volgens my en my gesonde verstand.. As jou siklus begin kom ons se 8:00 die aand, tel die volgende dag mos as CD1? Ek klim more op my Clomid Trein ek wil net doodseker wees ek is dan op die regte dag.

Verder, het ek ook gedink (Zettie het 'n tyd terug) gepraat van Acupunture --- Ek het 'n Dr Petra Jooste gekry - en my afspraak is gemaak vir die 26ste Jan. Ek is vrek bang vir Naalde ek hoop nie mens begin met dit op die eerste afspraak nie... Ek mag miskien net nie opdaag nie..

Lekker V-Day vir julle Vrouens! {Ek hoop julle word bederf, met 'n roos uit die tuin of 'n romantiese ete} Ek is net bly as my Man die asblik vir my uitgooi! <3

Hoe hartseer is die Oscar storie nie.. Ai mense lewe vandag in so 'n wrede wereld.

Lalie xx

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 7 months ago #234107 by zettie
Ek weet van iemand wat by hom was. Hy het haar Borrie laat eet soos lepels vol elke dag en sy het wragtag swanger geraak.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 7 months ago #234105 by Zarah
dankie zettie.. maar ek is eintlik heel ok met die tygerberg storie.

Ek chat op nog n forum en Dr Siebert is soos n celebrity! Jy is defnitief in goeie hande.

Het julle al van Dr Carrey gehoor? Hy is n homeopaat wat glo baie goed is met fertility dinge. Iemand by die werk het my van hom vetel. Sy het 2 babas op ouderdom 38 en 39 gehad na 2 miskrame.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 7 months ago #234104 by zettie
Zarah nee ek gaan na Dr Siebert toe.

Ek was laas jaar by Dr Van Der Merwe hy is baie nice maar so oud soos die berge :laugh: Siebert is jonk en lus vir help. Van der merwe hou aan sê ek moet gewig verloor dankie ek weet dit maar ek is darem nie `n bus nie. Ek wil resultate hê dit is hoekom ek na Siebert toe gaan.

Hulle is baie duur en dit is nogal baie emosioneel vir mens daar by hulle ook maar tenminste kry mens resultate hulle sien nie swanger vrouens nie hulle kry jou swanger en dan gaan jy weer na jou eie gynie so hulle het net een doel.

Sterkte vir jou as ek swanger is dan help ek jou betaal om soontoe tegaan as jy nie regkom by staats hospitaal nie :cheer: . Ons moet gaan vir koffie een of ander tyd.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 7 months ago #234103 by Zarah
hi zettie

Is dit by Dr VD Merwe? Kom ek vertel jou gou iets. Ek het gister gebel vir n afspraak. Toe wil hulle die 11:00 kansellasie vir more vir my gee! EK kan nie gaan nie weens werk!

Wow!

Ek het toe n afspraak gemaak vir vlg week maar het ge-kanseleer. IVF is R30200 - 32600 by hulle en dis bo my vuurmaak plek. Ek wag maar nou geduldig vir 11 Maart.

Happy Valentines Day almal!

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 7 months ago #234102 by zettie
Hallo julle hoop julle het n wonderlike dag.

FS het kansselasie gehad so ek het nou `n afspraak more 11 uur :woohoo:

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 7 months ago #234100 by Hopeful
Hi Almal, sjoe dis weer doodstill hierso!! Ek hoop dit gaan goed met julle almal and ek will vir julle n wonderlikke liefdes dag toewens!!! Mag julle sommer baie bederf word duer almal wat vir julle Special is!!!!!

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account