× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

13 years 7 months ago #234317 by joo~ste
Hallo almal!
Ek is sopas terug van 'n 15 dae heerlike vakansie. Na die geyser insident het DH sommer besluit dat ons 'n langer babymoon benodig as wat hy aanvanklik beplan het en toe het ons verkas en die gemors gelos vir die buurman om toesig te hou. Is terug en dit lyk darem of die matte en nuwe vloere ordentlik ingesit is.

Die vakansie was heerlik en nou is dit vir laaste werkskaf aan die babakamer. Ek moet nog so tussen in werk ook - gaan wel minder werk, maar kan nie regtig heeltemaal ophou nie.

Ek sal opvang soos wat almal verder gesels. Hoop dit gaan goed met almal??

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 7 months ago #234313 by Hopeful
Hi Zarah, ek is bly hy kon darem vir jou iets gee maar ja kom tog maar jou afspraak by die fertility clink na net vir die wis en die on wis

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!

File Attachment:
The following user(s) said Thank You: Zarah

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 7 months ago #234303 by Zarah
So... R670 later (die fertility sake maak my bankrot!) het ek 4 botteltjies druppels gekry.
Dit is om met die endo te help. Hy se als lyk goed, buise oop en hormone reg, maar daar is nog endo op my derm. Baie nice Dr. Hy glo dat ek binne 3mnde swanger sal wees.... :blink:

Ek gaan die druppels drink maar sal nog steeds my afspraak na kom by hospitaal.

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

Geluk met jou seun se verjaarsdag Blommie en baba no2 se vordering

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 7 months ago #234289 by Hopeful
Voorspoed met all die BD maratonne!!!! hehehhehehe

Zarah, ek moet se ek voel jou pein my familie is altyd vol drama en dit onstell my ML erg baie en het al op baie groot fights uitgekom so ek het simpatie met jou sithuasie!! sterkte vrou.
As jy nou CD14 is is daar n groot kaans jy het nog nie geOV nie so hou moed.

Blommie dis wonderlikke nuus so excited vir jou!! kan jy al beweging voel?

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 7 months ago #234288 by Bytjie
Zarah - eks vandag CD16. Ek was vir 'n laparoskopie, my buise is oop en die baarmoeder lyk baie goed maar ek ovuleer nie, het pcos en ek's oorgewig. Ek doen glad nie opk's nie. Ek gaan net elke keer vir 'n follie scan nadat ek Fertomid gebruik het (op 'n dag wat dokter sê).

Ons het gister ge-bd, gaan vanaand 'n sessie het en dan weer Woens en Don, ML werk ongelukkig 24uur skofte en hy moet more gaan werk so more is uit.
Jammer om van jou ML te hoor, gelukkig is my ML heel on board met die BD saga.

Blommie - geluk met span pienk

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 7 months ago #234287 by Blommie
Hallo dames

Ek sukkel al meer as n week om in te kom op moomie.

Ek sal later gou opvang.

Sterkte met die bd vir Almal wat moet bd.

Zettie, so bly dr het n pva

AFM:

Ons was verlede week by die dr vir ons 18 weke scan. Dr het bevestig dat sy n dogtertjie gebly het. Liya weeg 227g en is 12.6 cm lank. Alles is mooi gesond.

Ek is lekker moeg vandag, Ons het Evan se verjaarsdag partytjie die naweek gehou. Hulle het dit vreeslik geniet. Hy is vandag 4 jaar oud. Ons sluit vanaand sy bday af met n ete by spur.

Julle Moet n lekker dag he

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart

File Attachment:

[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 7 months ago #234286 by Zarah
Ek gaan maar nog n pak OPK koop en probeer BD die week.
Gaan maar sukkel want ML is in slegte bui.

Ja jong, familie sake is moeilik veral as dit jou eggenoot raak :(

CD hoeveel is jy nou Naomi? Ek is CD 14 so OV kom seker nog.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account