× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

13 years 7 months ago #234140 by Bytjie
Middag dames,

Hoop almal het 'n wonderlike valentyns agter die blad, myne was maar baie droog - dh het gewerk.

Zettie - bly om te hoor dat julle darem na 'n kant toe beweeg. Alles gebeur met 'n doel ne.

Kom nou net van my follie scan af. Ek is vandag op CD13, die blasie op linkerkant is te klein om te tel en daar's net 1 op die regterkant wat 17mm is. Dr sê ons moet van Sondag bd, ten minste 1 keer elke 2de dag vir 'n week lank. So as julle niks van my hoor volgende week nie weet net eks verskriklik moeg :blush: :laugh:

Geniet die naweek mense!!!

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 7 months ago #234139 by zettie
Ok hier is my PVA

Daar is toe al die tyd `n eiertjie reg vir ovulasie maar ek mag nie die maand swanger raak nie dokter wil eers klomp bloed toetse doen en Hysteroskopie om seker temaak daar is niks fout binne my baarmoeder wat veroorsaak dat ek miskraam nie.

So Zarah dankie dat jy nie die afspraak geneem het nie want as ek eers die 28 Ste gegaan het het ek dalk al klaar geO en was swanger en dit het weer geeindig in `n miskraam.

Ek gaan die 6de Maart vir die Hysteroskopie en dan vat ons dit van daaraf.

So ja God het my die vroeer afspraak gegee sodat ek eers alles kan uitskakel en met `n gerustheid swanger raak en rustig wees in my swangerskap en weet niks is fout nie of as daar fout is dit eers regmaak.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 7 months ago #234123 by MMCC
Hi Almal!

Ek hoop julle almal het n wonderlike Valentynsdag gehad en dat die aand net nog wonderliker sal wees ;) . My kant gan dit rustig, sal julle kom op hoogte hou sodra ons weer TTC.

Ek wens vir die wat besig is alle sterkte toe en ek weet sommer ons gan 'n hele paar BFP's hierdie jaar hier kry.

Die Oscar storie is sowaar hartseer.

Lekker aand vir almal


Tonne liefde

M

File Attachment:
File Attachment:
<a[link=http://daisypath.com] [/link]
Aug 2012 - 100mg fertomid, ovidrel BFN
Okt 2012 - 100mg fertomid, ovidrel - BFN
08 Mei 2013 - INOFOLIC

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 7 months ago #234117 by Zarah
Dis darem baie oulik Hopeful. Soos jy se, die gedagte is daar :-)

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 7 months ago #234113 by Hopeful
Hi dames,

Zettie ek is so excited vir jou kan nie wag om jou update tekry more nie!!!!

Zarah, moenie worry nie 11 Maart is om die draai en jy gaan ook binne kort jou BFP he

Lalie, as AF enigeiets na 16:00 in die midag kom dan tell jy die volgende dag as CD1

Blommie hoe het en nie jou bakster kennis gestraand gemis nie, ek wou oulik wees en vir my man n hartjie koek bak vir Valenteinsdag en dog ef vat sommer die kort part en gebruek Ina Paarman se icing en die wat dit so frek warem is hier by ons to split die botter ( well actually margerine wand ek wou kroek ) en toe is die icing n looperige gemors!! Ek sit toe icing suger by en toe maak ek dit so soet mens kan dit ontrent nie eet nie hahahahaha Ja jong ek weet nou nie hoe dit proe nie maar die gedage is darem daar LOL het lekker virmyself gelag

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 7 months ago #234112 by Zarah
Borrie? Eish! :laugh:
Ek gaan vlg week vir hom sien. Sal julle laat weet.

Lalie, ek het nooit geweet mens tel die vlg dag as CD1 nie. Hopeful het laas info gehad. Hopeful, help biekie asb?

Ek het vir ML gese ons moet sommer net n vuurtjie maak vnd. Wil elke sent spaar wat ek kan...

Ja mense, die lewe is kort. Kom ons gryp hom en doen ons bes!

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 7 months ago #234111 by zettie
Hallo lalie die accupunture us nie seer nie net so ligte prik naaldjies baie dun.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account