× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #100941 by Morgan
Hello girls

Ankia jammer oor AF, maar die thread is so vrugbaar dis nie meer lank nie dan gan jy ook kla jys naar, byt net nog net so bietjie vas.

Anje baie baie sterkte vir vandag, dink sooo baie aan jou. Laat weet my asb dadelik. oor more wat van by atterbury value mart se spur? dan hoef ek nie nog te sukkel met n pram en n mall nie?

11uur gan my arme Carli kind vir haar 10 weke spuite. Shame eks seker n slegte ma maar ek het nie emla patches en daai goed nie. Dis maar een van daai dinge in die lewe, kan haar nie teen als beskerm nie.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100931 by Goggatjies
Ek se jou laliek - ek kan nie wag nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100927 by Laliek
Ag Ankia (((huggsss))). Toemaar ons gaan hot sexy mammas wees met mooi lywe een van die dae :P

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100925 by Beertjie
Goeiemore!!!

Hoe voel die girls wat vir die scans gaan?

Ankia jammer oor AF ek haat haar!!!!
Wees net vol moed dit sal op die regte tyd gebeur!

Hexy jy maak my jaloers ek wil ook uitgaan vir 'n lekker ontbyt net om bederf te word...lol

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100920 by Goggatjies
Goeie More laliek

Wel my AF het vanoggend opgedaag, en ek het gesit en wag vir dit
Soos jy se 'n mens dink nog daaraan

Ek dink aan jou, dit is nie lekker om uit te vind mense om jou raak swanger nie, maar ons hou maar ons koppe hoog en glimlag.
Jy sal een van die dae swanger wees

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100915 by Laliek
More julle!

Besluit dis weer tyd om bietjie te kom inloer :)

Marie, Ansa en Anje - sterkte met julle scans vandag!! Ek volg nog wat gebeur en wat aangaan so kom update ons!

Ankia - ek het jou post gesien - wow, well done op daai 7kg! Dis wonderlik! Hou net so aan dan sal jy binnekort jou BFP ook kry ;)

Verder - wat het ek dalk gemis?

Driekster?? Strikkie?? Hoe gaan dit met julle?

Ek het nie veel nuus nie, voel bietjie verkouerig al die hele week en het vanoggend agter gekom AF moet Saterdag hier wees - weird dat as mens nie meer aan TTC dink nie dat jy tog wel jou AF datum onthou as dit nader aan die tyd kom!

Ek voel bietjie emotional en af vandag, dink dit het te doen met my beste vriendin wat ook swanger is en gister vir haar scan was en ag vanoggend toe sy my vertel van die ou beentjies en neusie en alles toe bars ek sommer in trane uit...ek is sooo bly vir haar maar dit raak tog maar nog aan die hartsnare :( TTC is nie vir sussies nie ne lol

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100910 by Goggatjies
Goeie More

Hexy geniet jou ontbyt
Marie jy is eerste met scan geniet dit
Anje, Ansa en Happy - kan nie wag om te hoor hoe daai baba's groei nie

Ek het ook darem gister 'n potplant gekry met baberton daisies in

Lekker dag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account