× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #100998 by Lia

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.
Ek moet met iemand deel:

Agtergrond:
My skoonma het so 5 jaar terug haar werk bedank, sy het by 'n eiendomsagentskap begin werk en toe die plek vou so 2 jr terug haar eie eiendomsagentskap begin, maar sy doen nie te goed op haar eie nie. Sy het intussen 'n kerel ook ontmoet en die het by haar ingetrek en hy is amper 60 en hy werk nie, so nog 'n mond om te voer. Die man het nie kinders nie en ook nie geld nie. Ons het maar elke nou en dan geld vir haar "geleen" om deur te kom, maar met die verwagting en aanvaarding dat ons nie die geld gaan terug kry nie. Ek is heeltemal ok met dit - nie mal oor die idee dat ons die man ook moet onderhou nie, maar nou ja. Sy is my man se ma op die ou einde van die dag.

Sy het verlede maand 'n GROOT som geld by ons geleen, aangesien sy intussen al haar pensioen geld van vorige werk wat sy toegelaat was om te gebruik, opgebruik en sy het 'n verband op haar afbetaalde huis aangegaan om haar agentskap te befonds. Maar sy kry nie huise verkoop nie, so nou het sy groot rekeninge om te betaal.

Ek het met ml gepraat en vir hom gese ek dink sy moet dit oorweeg om 'n gewone 8-5 salaris werk weer te vat, want al haar spaargeld is opgebruik en nou wat ons swanger is, vrees ek regtig dat ons nie alles vir ons kind kan gee wat ons graag wil nie, omdat ons na sy ma ook moet omsien. Ek meen dit nie sleg nie, ons sal seker na haar omsien op haar ou dag, maar as sy in tussen 'n salaris kan verdien en haarself onderhou tot dan, help dit ons baie uit.

Lang storie kort, dit klink of my man 'n werk vir haar georganise het, ek is so opgewonde. Ek bid nou net dat sy dit kry en dat sy nie haar neus optrek as dit nie 'n gewenste salaris is (sy het al in die verlede werksgeleentheide afgewys, omdat die salaris onder R15 000.00 was.) Ek voel net enige salaris is beter as geen salaris.

Ok, daar is my storie, moes met iemand deel, ek dink dis deels hoekom ek so goed voel vandag.
Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100993 by Cornel
Hi Charlaine!

Ai jong,hoe kan jou man so lelik wees???????

Ek sou hom vermoor het as hy dit vir my moes se.....shame ek kan net dink hoe jy moet voel.......

Sterkte dolla!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100990 by ChaNa
More almal..

Bly om te sien dit gaan goed met almal.

Ankia - Jammer oor AF wat opgedaag het.

Laliek - Hi laliek bly om te sien dit gaan goed.

Morgs - Sterkte met klein carli se inspuitings. Dis nooit lekker as mens hulle moet vat vir dit nie. En jy is nie 'n slegte mamma nie jy is juiis 'n goeie mamma omdat jy haar vat vir dit want dit gaan haar help teen siektes ens.

Die van julle wat vir scans gaan moet dit vreeslik baie geniet hoor.

AFM: Ek is bietjie hartseer vanoggend. AF is nogsteeds missing en almal glo nou vas ek is swanger omdat ek elke oggend moet brul van die naarheid en ek het baie sooibrand.
Gisteraand toe ek en DH dit so bespreek toe se hy ek moet maar gynie toe gaan as ek is sodat hulle vir my pilletjies kan gee om die swangerskap af te bring en te beeindig want ons kan nie ons trip volgende jaar cancel nie. Is sommer hartseer net om daaraan te dink.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100983 by Lia
Dankie julle, ek sal julle laat weet sodra ek kan. Dink ek gaan weer een of twee van julle sms met die nuus, want ek weet nie wanneer kom ek weer by rekenaar uit nie.

HI Lalie, lekker om van jou te hoor. Ai jong, ek ken daardie gevoel so goed as almal om jou swanger raak en jy nie. Jy moet asb. net nie moed verloor nie, ek is oortuig dat ons Vader jou nog gaan seën met jou eie bondeltjie liefde !!

Ag nee Ankia, ek weet jy het haar seker verwag, maar jammer oor AF. Een van die dae kry jy ook jou onverwagte twee strepies.

Hallo Beertjie, ek voel verbasend goed vanoggend. Ek dink baba het pragtig gegroei en kan nie wag vir my scan nie. Hoe voel jy vanoggend? Het jy dalk al van daardie dummies self gesien in Dischem / Pick n Pay? Waar is dit gebere, want die mense hier weet nie van dit nie.

Morgs, dis 100 %, ek gaan my afspr vir my facial kanselleer, so dan kan ons langer kuier. PS: Ek weet nie eers wat is emla patches nie. So ek dink nie jy is ‘n slegte ma nie. Sterkte met die inspuiting.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100979 by Cornel
Sjoe dis sommer vroeg vroeg stil hier,,,,,,

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100973 by Laliek
Dankie Morgs maar ek sit nie my hopes op dit nie want ek weet glad nie wanneer ons gebd het nie en as ek terug tel dink ek nie dis op regte tyd nie! So ek verwag die ou heks darem :blink:

Sterkte met Carli se inspuitings!! Siestog daai ou klein lyfies wat sulke naalde moet kry

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100944 by Morgan
Laliek hoop AF bly baie ver weg!!!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account