× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #101058 by Laliek
Ah dit klink lekker Driekster - sit dit solank dan in my dagboek!

Ek gaan net nie my kiddies saambring nie want hulle is op die stadium 4 benig en jaag enige ding wat beweeg en blaf vir enige ding wat beweeg ha ha, dink nie hulle sal toegelaat word nie :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101057 by Lia
Charlaine, ek dink Paisley het op fb gese sy kom ook en dan Nessie werk.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101054 by Lia
Drix, bly jy voel darem vanoggend beter. Ja, jy het nog nie gese wat jy dink die geslag is nie. Wat dink jy? Nog net 'n paar wekies dan weet jy.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101053 by ChaNa
Great laliek. So wie kom nou almal sover?

Nelria
Tienks
Charlaine
Morgs
Anje
Driekie
Laliek

En wie nog?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101050 by ChaNa
Driekie dis jammer markus kom nie hy en kylie is net 'n maand uit mekaar en sou baie lekker gespeel het.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101048 by Lia
Ag nee Charlaine, dis vreeslik wat jou man gese het. En ek stem 100 % saam met Drix op hierdie een. Dinge gebeur met 'n rede !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101045 by ChaNa
Laliek ek sal maandag gaan bloedtoetse doen as AF nog missing is..

Ek kry liewer induksie op 37 weke en kry baba 3weke voor ons vlieg en dan bly hy by my male vir daai 2weke. Mans is soms ongevoelig as hulle wil wees en dink net aan ander goed. Ai die mans is darem maar anders as ons vrouens.

Anje jou scan raak al hoe nader kani wag nie.

Driekie ek weet presies wat jy bedoel ja. Bly dit gaan goed met jou en baba. Wat dink jy is dit? BLOU OF PIENK? Kan jy nie vir 'n 4D gaan nou binnekort om te sien nie?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account