× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #101070 by Laliek
Anje mens sal verbaas wees hoe vinnig die woefs aanpas! Gelukkig le myne net by my op die bed in aande as ek voor my man gaan slaap en dan as hy kom slaap gaan maak hy hulle toe - ons garage loop reg in ons huis in so hulle doedoe in die garage! hulle is te groot om saam ons altwee op die bed te slaap en die klein terrors vat elkgeval al die plek op - en dis mos lekkerder om reg bo-op die ounooi te le as langs haar ha ha. Ons het scotties so hulle regeer die huis op die stadium :P

Ek het julle nog nooit ontmoet nie so ek sien uit daarna om julle almal te ontmoet! Gaan great wees!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101068 by Lia
Charlaine, ek het jou nr gestoor, sal almal laat weet wie se nr ek het en wie ookal dan op is kan almal hier laat weet. Ek glo regtig ek gaan goeie nuus kry - ek kan nie meer wag nie. Nog net so 2.5 ure.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101065 by Goggatjies
Laliek - jy is meer as welkom om ons te join, dit gaan great wees

Hallo driexter, ek is darem bly jy voel beter

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101064 by ChaNa
Oky nice..

Anje my nr is 0765375569 Laat weet asb asap wat dr se. Almal wag in spanning om vanmiddag te hoor van jou wonderwerkie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago - 16 years 1 month ago #101063 by Lia
Hehe Lalie, ai ons 4benige kids darem.

Ek het nou nou met Pais bietjie gechat op fb, sy se dit het hulle 8 weke gevat, maar hulle woefs is so te se van die bed af gespeen. Sy se hulle spring nou so 2 keer of wat op, maar hulle word wakker en se dan net af en hulle klim weer af.

Ek slaap deesdae so sleg met my woefs, die dat ek nou moet opstaan om te pieps een keer 'n aand, hulle le my mos vas, dat ek dink ek gaan myne ook nou probeer speen, maar sal wag tot dit bietjie warmer is.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101061 by Goggatjies
Charlaine ek en William gaan ook daar wees

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101060 by Cornel
Ek sal dit natuurlik ook nie kan bywoon nie!!!!!!! sorry girls!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account