× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #101043 by Driekie
Spring jy my voor - ja natuurlik Laliek - jy is immers n genooide na die kuier!ALMAL op die thread met hulle kids is ge-invite!!

Dankie Cornel! My volgende scan is die 13de September - net mooi wanner ek 13w5d is..so met die kuier sal ek al 15weke wees!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101035 by Laliek
Hallloooo Driekster!! Wanneer gaan jy vir volgende scan?

Ek sien julle beplan kuier vir 24ste? Ek sal love om 'n draai te kom maak as dit reg is!?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101034 by Cornel
Dankie Driekie!

Bly dit gaan goed met jou en baba!
Sien jy is vandag oor die 12 weke! BAIE GELUK!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101031 by Driekie
O jaaa Morgs - sterkte vir klein Carli met die inspuitings vandag!Gee sommer vir haar n med.mate Panado (vir haar ouderdom natuurlik) net so voor die inspuiting - dit maak hulle bietjie rustiger...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101027 by Driekie
Helloooo almal - how goes?

Charlaine - ai - ek sou deselfde reaksie as Cornel gehad het!!Charlaine as jy is is dit n geskenkie van God - stel jou nou net byvoorbeeld dit voor:
Vrou raak onbepland swanger en moet trip cancel, low and behold - die skip sink of slaan aan die brand of iets soos dit..
Ek wil nie spoke opjaag of enige sulke dinge nie - maar elke keer wanner daar iets onbepland lekker of sleg in jou lewe gebeur is dit God se manier om jou van groter pyn en hartseer te beskerm.
Hoop jy verstaan wat ek bedoel..

Ansa en Anje - sterkte!!
Marie - jy moet gou gou kom update en sommer laat weet of jy die kuier sal kan maak?
Laliek en Ankies - HAAAAAAAAIIII!!!
Ankia - sorry oor ou AF maar met daai gewigsverlies gan jy baie beslis een van die dae swanger raak want ek glo baie keer is dit n klein iets in jou lewenstyl wat jy verander wat maak dat jy swanger raak
Laliek - een van die dae vir jou ook dolla, soos ek hierbo vir Ankia se hou moed een van die dae!
Cornel - sterkte met die moegheid - sjoe en geluk vir Driek met sy verjaardag!
Hexy - geniet die ontbyt!!

En nou kan ek nie verder onthou nie - my kop soos n sif vandag!

Ek het gister heeldag hoofpyn gehad - soveel so dat ek op n stadium beginne naar raak het, soo needless to say ek het gisteraand bitter-vroeg gan slaap en voel vandag beter!

Maar o heng - die goed by my werk is chaos, oor n simpel bottel wat gelek het en 7 ander pakkies beskadig het!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101024 by Cornel
LOL! Lyk vir my ook so Laliek!

Maar gelukkig weet ek as die AF net eers ordentlik kom en dan haar ry kry gaan ek beter voel..........

Na so 'n miskraam is die AF gewoonlik seer en aaklig ~ jy voel sommer goor!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101020 by Laliek
Charlaine, dink jy nie jy moet dalk bloedtoetse gaan doen nie?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account