× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #100332 by G Baby
Dankie Anje en Charlaine,ek dink ook nie dit kan skade doen nie,as die mannetjie honger is moet ek seker dit doen!!

Ansa geniet jou trippie more!
Charlaine-hou duim vas dat jy BFP kry die keer!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100331 by Elise
Gbaby my skoonsus se baba seuntjie is in maart gebore en sy het al vroeg ek dink so hier by 2 maande net na 2 maand vir hom gewone baba pap gegee en hy het niks oor gekom nie ek dink sy het hom die honey pap gegee en hy het lekker gewig op getel en baie minder gedrink hy het nie eens so lank gewag soos 2.5ure voor hy gedrink het nie so ek dink jy kan gerus vir de nys pap gee

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100329 by ChaNa
G dit wys op pakkies. Vanaf 3 maande moet jy begin met ryspap en dan vanaf 4maande kan hulle begin met die purity nr1 botteltjie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100326 by ChaNa
Hi G.

3 Maande is die perfekte ouderdom vir ryspap.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100323 by Lia
G, ek kan nou nie eintlik advies gee nie, maar ek het juis gister met 'n vriendin gechat wat dit gedoen het en alles was ok met baba.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100322 by ChaNa
More almal

Bly dit gaan goed met almal en babas.

Sterkte hexy hoop jy voel gou beter.

Ansa jy moet more geniet en sms sommer iemand sodat sy kan kom post. Kani wag om te hoor nie.

AFM: AF is nogsteeds missing..Is vandag CD 37.. is 'n hele week laat. DH haat dit as ek poas te vroeg so ek sal maar nog so bietjie wag voor ek toets. Dit gaan tog nie weghardloop as dit BFP is nie.. Sal kyk as dit nie oor die naweek hier is nie dan sal ek toets.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100316 by G Baby
More julle- hoop dit gaan goed met julle almal.
Vragie vir julle??
Sal julle op 3 maande al bietjie ryspap gee vir julle babas?
De NYs weeg 6.5kg en drink baie,partykeer elke 2.5ure-ek dink hy is dalk honger

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account