× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #98461 by sexy~hexy
hehehe Ansa...ek het mos by Ackermans se uitverkoping die mooiste stelletjies gekoop...nou ja...needless to say, ek moes dit gaan teruggee want ek het pienk gekoop :blush: en kan nou nie twee pienk koop nie, want netnou is dit seuntjies. Het sover net twee stelletjies klere (Winnie the Pooh)..en dis dit.

Want...ek gaan hulle dieselfde aantrek...voel net nie reg om dit nie te doen :S

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98456 by sexy~hexy
LOL watse eendjie en vissie is dit skielik huh?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98454 by Ansa_S
Goed foto is ook nou af!

Is glad nie lus vir werk vandag nie, wil net op my bed gaan le!!!!!!!!

Sjoe ek moet vir julle se ek was gister baie verlig toe ek die opvolgtelling gekry het! Ek het dit nog nooit eers behoorlik gemaak tot by 'n veilige bfp nie! En nou groei hierdie klein klits so mooi!

Een van die tannies wat saam my skoolhou wat langs ons bly het gisteraand vir my die mooiste pakkie klere gebrink vir die baba!

2 Broekies, een wit en ander een wit en grys strepe en die toppie lyk soos 'n sweetpaktoppie met wit en in die kappie is die grys strepe van die ander broekie!

As ek 'n 2ling verwag sal ek maar na die tyd moet gaan soek vir nog sulke pakkies want dit gaan my nie veel help as ek net een het nie!

Maar ek dink dit is net 1 baba! My ma en Paisley glo vas dit is 'n 2 ling!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98452 by Elise
Cornel dit is nie maklik nie glo my in die begin was dit nie so erg nie maar nou ai ek wou al mal word ek het al probeer om op my leer by die gynae te loer maar sy skryf so lelik dat ek nie kan sien wat dit is nie

Anje dit is net name waarvan ons hou my man is nie juis 1 vir familie name nie hy se elke mens is sy eie en moet sy eie name he

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98449 by Cornel
Was sommer net lus om 'n ander prentjie op te sit Ansa.....

Morgan en Ankia en Happy Girl het nog fotos van hulleself op.....

Marie het foto van babie op........

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98448 by Strik*kie
More julle girlies

Hoesit????

Slakkie, NEEEEEEEEE man sorry oor AF :( :( :(

Klippie. sjoeeeiii dit is baie geld, maar dit moet net werk die keer.

Marie sterkte vir more se scan.

Ansa, net nog klein rukkie dan sien jy jou kolletjie ;)

Hallo Happy, Anje (een van die dae gaan jy dopler baie gebruik) en Cornel.

Hopie iemand vergeet andersins HALLLOOOOO!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98445 by Ansa_S
Cornellie waar is jou foto nou? Omtrent net ek met 'n foto! Sal dit moet verander!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account