× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #98404 by Lia
Hi Slakkie, lekker om weer van jou te hoor. Ag nee, jammer oor AF !! Jou IUI poging is een van die dae hier, ons hoop jy kry jou BFP voor Kersfees !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98400 by Slakkie
Hallo Julle!!

Klippie!! Whoohoo ek hoop hierdie IUI werk!

Morgan toets nou net flippit!

Ansa laat weet oor jou scan!

Strikkie hou nog duime vas vir jou die maand! fxfx

Hoezit Cornel :P

Sexy - Ek soek ook 'n tweeling!

Lalie - Ek poog ook om gym toe te gaan maar op hierdie stadium bly dit nog op poog.

AFM: My ticker is reg.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98397 by Lia
Hi Happy, wow, ek kan nie glo julle het al so lank uitgehou sonder om te vra wat die geslag is nie. Wat dink julle is dit?

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98394 by Lia
Klippers, jy kan die spuit saam jou vat na Lancet hier by Kloof, hulle doen die inspuiting vir jou verniet, as jy te aardig voel om dit self te doen. Dit klink soos goeie nuus, so jou IUI is ook weer een van die dae, maar doen jouself nou 'n guns en moenie terug gaan werk toe na die tyd nie, vat 'n dag of 3 af en bly by die huis en ontspan.

Ek wonder ook waar is Morgs.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98390 by Elise
More almal

Hoop dit gaan goed met almal

More anje hier is ek weer lol dit lyk of jy my darem gemis het lol ken nie juis te veel van die wat nou hier gesels nie maar hou julle darem dop om te sien wat gebeur ek is op die oktober mammies thread as jy nou en dan wil kom hallo se

Lekker daggie julle

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98375 by sexy~hexy
More Klippie en Cornel en Anje :)

Hel Klippie...dis baaaaie hoor. Maar hopelik werk dit ;) Dit moet net!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98344 by klippie
O ja, wou julle nog vertel, daai Gonal inspuiting kos R1300. Sjoe.

En Charlain - jy moet ook toets!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account