× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #98342 by Cornel
Goeie more almal!

Sjoe ek is bly dis vrydag....my bene kon net nie vanoggend in die gym saam werk nie! :S

Ai die ms ~ ek hoop almal van julle wat dit het voel sommer gou gou beter ;)

Jammer oor al die dubbele post van gister,maar ai die internet was weer vol shit :angry: Hoop dit gaan vandag beter!

Ansatjie,kom update asb sodra jy klaar vir jou mini scan gegaan het!

Marie ~ GENIET MORE!!!!!!!!!!!! (dit is mos jy wat more vir 3/4D scan gaan)

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98341 by klippie
More dames!

Wow, ek het baie gemis! Ansa, daai telling van jou lyk baie baie belowend!!

Ek het die hele storie met Morgan gemis - is sy weer swanger? Hoekom wag sy vir AF - bly AF nie in elk geval eers 'n bietjie weg as mens 'n babatjie gehad het nie?

Slakkie, Strikkie?????????????????????????

Al die Fairies - bly dit gaan goed met julle almal, buiten vir die MS. Hou moed, een van die dae is dit somer dan kan julle waatlemoene eet!

AFM: Is op Fertomid en Gonal-F. Moes gister eerste Gonal-F spuit, self spuit, eeeeeuuuuuuuuwwwwwwww. Ek het amper uitgefreak. Ek is op Fertomid dag 3 - 7, en Gonal-F dag 4, 6, 8. Ek moet Maandag of Dinsdag gaan vir 'n scan, dan sal die IUI wees die volgende Sondag of Maandag.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago - 16 years 2 months ago #98336 by Lia
Wag wag, ek het te gou gepraat, het nou net weer die bekende kom en gaan kramp aan die linkerkant so amper lanks my heupbeen gekry.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98332 by Lia
More more dames !!

Ag toe mis ek vir Happy Girl en vir Lalie die dag wat ek nou regtig besig was, julle moet meer kom in loer.

Hi Beertjie, ag dis wonderlik dat alles goed gaan met julle twee, ek is so bly vir jou !! Wanneer sien jy dr weer?

Ansa, jy moet jou scan baie geniet !! Ek hoop regtig julle kan ietsie sien !! Indien nie, kan jy vir baba se, jy het hom/haar al gesien nog voor hy/sy ‘n hartklop gehad het.

Marie, ek is baie opgewonde vir jou part !! Ek kan nie wag vir jou nuus Maandag nie.

AFM: Ek is bly om te hoor ek is nie die enigste gasvrye persoon nie. Ons het vanoggend die Doppler probeer, sonder veel sukses, dis nog ‘n bietjie vroeg dink ek. Hierdie week was so lank vir my, ek kan nie wag dat volgende week ook net verby kom nie. Het vanoggend ook nie eintlik simptome nie, net ‘n vreeslike honger nou, alhoewel ek ontbyt geeet het. Moet se ek voel amper normaal. Ek moet die winkels vandag aandurf – ons het mense wat more kom kuier, ek is so nie lus nie, maar nou ja.

Julle moet almal ‘n wonderlike Vrydag en naweek he !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98311 by sexy~hexy
More almal :)

Hoe gaan dit, hoe was julle aandjies?

Dis Vrydag :woohoo:

Yay vir Ansa se eerste mini-scan :P

Marie, jy beter post op FB more....sal nie hier kan kom inlog voor Maandag.

Lalie, jy maak my sommer moeg as ek net lees wat jy doen LOL Maar ek wil ook aansluit by ons gym, al stap ek net op die treadmill en ry fiets, iets moet ek doen voor ek soos 'n groot olifant lyk :S Ek is mos nou nie een van die maerstes nie, en weet nie waar gaan die tweeling my vat nie!

Al die ander, wees gegroet :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98310 by Ansa_S
More almal!

Julle gepraat van kos wat ek nou opgevang het maak my somme lus vir uiteet! Dink ek moet manlief se arm draai!

Ja Marie ek kan ook nie meer wag nie, sal nie teleurgesteld wees as ons nie ietsie kan sien nie, maar dit gaan net lekker wees dat dokter vir ietsie gaan soek!

As dit net eers volgende week is gaan die tyd ook vir my vinniger gaan!

Het ook vanoggend weer gebrul soos 'n leeu, maar niks kom uit nie!

Is vandag regtig moeg, het nie gister middag bietjie op die bed gaan le ne, so ek het gisteraand gevoel ek het maar daardie russie nodig!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98287 by marie r
Môre girls.

Jippeeeeee DIT IS VRYDAG. Hierdie week was solank vir my, maar uiteindelik het Vrydag aangebreek.

Hoe gaan dit met almal vandag?

Ansa, kan saam met jou nie wag tot vanmiddag nie. Jou 1ste scan. Ok dit gaan 'n mini scan wees maar dit is darem iets. En dan is dit nie meer lank na Donderdag toe nie.

AFM:Gaan ok met my. Het net alweer vir George geroep vanoggend. Weet nie wat gaan nou aan nie. Maar daarna voel ek darem beter.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account