× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #98188 by Strik*kie
Ankies, sal jou sms as iets gebeur. Geniet die rus en slaap laat hoor. Tata.

Bye Cornellie, lekker aand.

Jy ook Lalie, moenie weer so stranger wees nie, kom loer darem bietjie meer in.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98186 by Laliek
Hi Ankia!!! Ek het gesien jy begin ook Maandag met die gym ding - sterkte!

Marie - dis baie goed dat jy aktief is. Jy gaan lekker maklik weer in jou pre-preggie figure wees voor jy dit nog weet! Sterkte vir Saterdag ek gaan spesiaal oplog om te kyk of jy gepost het of dit 'n gietertjie of 'n platannatjie is ;-)

Dankie julle - laat ek ook maar groet! Ek sal weer kom inloer

Lekker aand!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98183 by Cornel
Tata Ankia!

Geniet jou laaaaaang naweek!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98180 by Goggatjies
Goeie Middag

Goed om jou hier te sien laliek
Ek is darem bly ek het die kos praatjies gemis

Ek se ek totsiens, ek sal weer met julle Dinsdag praat
Strik SMS my as iets gebeur

Lekker naweek

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98179 by Cornel
sjoe askies vir die baie post...........ai dit internet!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98178 by Cornel
Dames ek gaan ook maar groet!

Sukkel verskriklik met die internet!

Julle almal moet 'n baie lekker aand he!!!!!

Ons gesels weer more!

LAASTE DAG VAN GYM VIR MY.......TOT MAANDAG TOE!

16 years 2 months ago #98175 by Cornel

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account