× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #98167 by marie r
Laliek, ek haal my hoed af vir jou. Ek sou nie vir 6 dae aanmekaar kon oefen nie. Maar na hierdie baba gaan ek defnitief 'n plan maak. Moet al die ekstra gewig afskud. Hierdie keer is ek sover nog gelukkig want vandat ek uitgevind het ek's swanger het ek 1kg verloor. Wil nie baie gewig hierdie keer optel nie.

Ek & Eduan het hierdie week ook begin stap in die middae. Ons stap vir 'n half uur teen 'n redelike pas. Wil dit nog vir so 'n week of wat volhou en dan wil ek ook bietjie op die trapfiets klim. Vat dit maar stadig, want ek het lanklaas geoefen.

Jip Laliek ek gaan Saterdag vir 'n 4d Scan om peanut se geslag uit te vind.

Hexy geniet jou aand en movie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98161 by Strik*kie
Tata Hexy geniet die movie, lekker aand!!

LOL Lalie, sterkte met daai 1 my effort op daai skaal....................... -10 ha ha, ek is baie sleg op die oefeningdeel tot my skande.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98156 by Laliek
Daai simptome is altyd dieselfde ne....lol

Nee ag dis rerig nie so erg nie mens moet net gewoond raak daaraan. Jy alternate jou gym sessies met dag1 upper body (45min), dag2 cardio (20min), dag 3 lower body en abs, dag 4 cardio, ens. So die meeste tyd wat jy gym is as jy weights doen wat 45min is. Dit gaan meer oor die intensiteit van die workout as die kwantiteit! Maar soos ek se op die stadium is ek op 'n skaal van 0-10 effort nog op 'n 1 haha

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98154 by sexy~hexy
Tatta almal, lekker aandjie vir julle...darem more Vrydag YAY :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98145 by Strik*kie
Neeeeee sover lyk dit soos gewone AF simptome. :lol:

Sjoe 6x is bietjie baie hoor, dalk moet jy dit rustiger vat vir eers.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98141 by Laliek
Aaahhh, Strikkie so daar is simptome lol! Ek hou alles wat ek het gekruis vir jou!!

Hallooo Marie dankie! Jong ek eet net gesond volg die USN program en gym (alhoewel ek sukkel met die gym want ek het my knieg bietjie seergemaak omdat slim jan hierdie kant wou gaan draf sonder om op te warm!! Blond ek weet... :huh: ) Sooo,ek kan nog harder gym as wat ek doen op die stadium ek's maar lekker lui maar ek probeer in 'n roetine inkom! Dis nogal moeilik om 6 keer 'n week te moet gaan gym as jy gewoond was aan nie gym vir die afgelope 2 jaar amper!

Ek sien jy het jou scan more?? Jy sien seker baie baie uit!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98138 by Strik*kie
Lalie, jong het netnou gese ek gaan eers van dinsdag af opgewonde begin raak, is te bang om nou iets te lees in al die simptomes en tekens. lol

Ja het gesien Ika het lekker baie al verloor, maar moenie worry een van die dae is jy daar.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account