× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #97654 by Slakkie
Ag Strikkie ek hoop so maar is nie baie hoopvol nie want ek weet die hoofpyn gaan gewoonlik gepaard met AF

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #97648 by Strik*kie
Ahaaaa Slakkie, daar is iets in die pot aan die broei, amper seker daarvan :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #97641 by ChaNa
Anje ek het nog nie hierdie siklus op die pil gegaan nie. Moet eers begin as AF nou kom. So ons het niks gebruik hierdie siklus nie, oeps lol.. Maar dr van IUI het gese ons sal nie sommer swanger raak natuurlik nie, so twyfel of enige iets is..

AAi die gewonder !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #97639 by Slakkie
en AF is nog nie hier nie!

AF gaan ook nie vir jou opdaag nie Strikkie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #97632 by Strik*kie
Ek bedoel (.)(.) het so jeukerige gevoel en nie k..keloeks. ha ha. Vorige post klink bietjie funny. :lol:

Slakkie,Be Positive en se sy gaan nie opdaag nie!!!!!! ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #97631 by Slakkie
gaan gou kyk of AF hier is.....sorry girls vir die TMI ek kom rapporteer oor 2 minute

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #97629 by Slakkie
As AF nog nie vanmiddag hier is nie gaan ek by Dischem stop vir obvious reasons :-)

Ag ek is sommer simpel die kanse vir 'n natuurlike swangerskap is maar baie baie klein vir ons

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account