× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #97673 by Cornel
Ek het ook met 'n MAYBE BABY getoets......BAIE AKURAAT!

hI Charlaine!

Sien dis net Strikkie en Slakkie wat gesels....

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #97670 by Ansa_S
Hey Charlaine, ek het gister gevra wanner ek die uitslae sal kry toe ek gaan bloed trek het , en hulle het gese die dr sal dit vandag kry!

So ek sal so 12 uur se kant bel en hoor of dit al daar is!

Ek is opgewonde oor more, maar ek glo nie dr sal al iets kan sien op 5weke en 2 daggies nie!

Is vrek opgewonde oor volgende week se sonar!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #97668 by ChaNa
Hkm is julle so stil. Dis net arme Strikkie en slakkie wat praat.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #97667 by Slakkie
Ansa ons Clicks naby die huis verkoop nie MaybeBaby nie die Spar het altyd en toe het ek gister gaan kyk maar hulle hou dit ook nie meer aan nie dis hoekom ek dischem toe wil gaan vandag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #97665 by ChaNa
Ansa jy kan seker nie meer wag vir more nie. Wanneer kry jy jou telling terug van bloods?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #97662 by Ansa_S
Dalkies is julle al 2 preggies!!!!!!!!

Gebruik Maybe Baby van Clicks, daai toetse is nou akkuraat! Het myne sommer 2 dae na AF moes kom opgetel en ek is seker as ek vroeer getoets het sou dit ook gewys het!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #97661 by Strik*kie
Ai Slakkie, ek het ook gese ek gaan niks lees in enige simptome nie maar ek voel nou alles wat snaaks is. Weet ook af pyne paar dae voor die tyd is klaar aanduiding. Maar solank sy nie opdaag nie is daar altyd hoop hoor.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account