× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #97628 by Strik*kie
HA HA Ansa, hene jong het gisteraand gedog AF daag op so erg pyne het ek gehad en vandag is "k..keloeks seer (sonder bd) en het jeukerige gevoel en (.)(.) so dink AF is oppad :(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #97627 by Slakkie
Jip Strik ek is nou op dag 28 en nog nie AF nie maar ek moet bysê dat die simpel ou heks altyd in die middag opdaag en nooit in die oggend.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #97625 by Strik*kie
Ok hier kom dit:
2009:
Feb. 26
Mrt. 25
Apr 26
Mei 24
Jun 27
Jul27
Aug 27
Sep 26
Okt 27
Nov 27
Des 26
2010
Jan 29
feb 26
Mrt 28
Apr29
Mei 24
Mei 25
Jun 28
Aug 28

So sien myne hop ok rond soos dronk sprinkaan maar my gemiddeld is nou 28 dae. FXFXFXFX dat dit DIE maand is!!!!!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #97620 by Ansa_S
Hallo Strikkels!!!!!!!!!!!

Nog net 4 daggies girlfriend!!!!!!!!!!1

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #97616 by Strik*kie
Hallooo julle almal

Hoop dit gaan goed, klinks soos ek lees behalwe vir die ms....;)

Slakkie jou gemiddeld is dan 26 dae, myne was ook so deurmekaar sal gou myne soek en vir jou post wissel presies soos joune van 24 tot 29 dae. Is jy nou op cd28?

Hallo al die ander.
Ankia lekker vir langnaweek!!! :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #97613 by Lia
Ai Slakkie, ek hoop maar nogsteeds daar is 'n onverwagse positief. Baie Sterkte en laat weet ons volgende week of ons verkeerd was.

Girls, ek chat nou nou weer, het bietjie werk om klaar te maak.

Groete

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #97611 by sexy~hexy
My werk is op datum, het net so een ietsie om te doen, maar nie nou lus vir dit nie...wat gaan ek die res van die dag met myself aanvang? Dis nou eers half10 en ek sit en gaap al sulke laaaaang gape :S

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account