× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #97610 by Lia
Dankie Cornel.

Ansa, ek weet nie of dit maagspiere is nie, maar ek het ook seer as ek nies of hoes.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #97601 by Ansa_S
Kan mens se maagspiere al so vroeg seer wees! Myne word nou seer daar by die baarmoeder, kan dit voel as ek so kuggie gee!

Dalk is dit van die gebrul!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #97599 by Cornel
Die van julle wat aan klein Dante Voster se groep behoort,hier is ietsie........

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

This message has an attachment file.
Please log in or register to see it.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #97597 by Ansa_S
Sal so maak Ankie Plankie!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #97596 by Slakkie
ag thanx girls maar eintlik is die hoofpyn 'n 110% versekering dat AF oppad is.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #97592 by Goggatjies
Goeie More aan die res wat nou ook hier is

Slakkie, ek dink jy moet wag tot wat jou langste siklus nog was so wag tot na cd28 en dan toets jy

Ansa jy moet laat weet wat oom Dokter se

Dankie vir al die geluk wensing vir William
Sal volgende week vir julle foto's kom op sit

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #97590 by Ansa_S
Ook weer waar Cornellie! Dan moet jy maar vir jou 'n lekker pot tee of iets maak en die hele tyd met ons chat!

Ek het so ewe somersklere aangetrek vandag en nou kom hier so vieslike wind op, gelukkig het ek 'n baadjie gebring!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account