× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #96493 by Lia
Wow Strik, maar jou siklus is mos bietjie korter as 28 dae, miskien het die druppels gehelp vir 'n langer siklus wat moontlik jou probleem uitgesorteer het. Ek hou duim vas vir jou.

PS: Ek het gelees dat acupunture kan ook help met die TTC proses. Nie dat ek seker is ek sou dit probeer nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #96491 by Paisley
STRIKKIE!!!!!!! Mensdom maar ek het jou gemis! Oe ek lag lekker vir julle oop knope... Ek was ook daar - maar soos julle seker kon sien op my FB pensie, oop knope gaan nie meer die ding doen nie! LOL

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #96490 by Lia
Drix, het jy deur 'n moegheid fase gegaan?

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #96489 by Driekie
Aag lekker Ankia - as ek nie nou swanger was nie het ek jou wraggies gejoin!!!!

O en ek wou nog se ek het gevind die naweek dat baie water drink ok help dat jy nie so opgeblaas voel nie!!!!

Ek probeer ok maar die water-intake verbeter, vir die rekmerke!!!!!!!Ek het niks met Markus gekry nie, so ek wil die keer ok seker maak ek kry nie...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #96486 by Strik*kie
Anje, hoe voel ek? Nog nie rerig baie aandag daaraan geskenk nie maar sover:
Geen AF krampe soos ander maand die tyd.
Het gisteroggend amper opgegooi toe tande borsel
Steekpyne in ribbes en soos Ansa sal se koekeloeks. :lol:
Voel soms soos bubble onder naeltjie.

Maar niks wat ek rerig hoop opsit nie. Dalk is dit die druppels van homeo wat veroorsaak dat ek nie af-tipe krampe kry nie. So ek dink nie daaraan of lees enigiets in niks nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #96485 by Lia
Ek is bly ek is nie die enigste een wat my broek so dra nie. My man lag vir my en wil net nuwe klere gaan koop, maar dis wat ek vir my man ook se, behalwe dat dit nog bietjie vroeg voel vir my, is dit amper somer en dan sit ek met 'n klomp groter winter klere wat ek nie kan dra nie. Kan nie wag dat die somer nou kom nie. Een van die dae kan ons, ons pensies afshow !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #96481 by Lia
Wow, dit klink baie goed. Dis 'n groot verskiil wat mens se dieet op jou gemoed kan he.

Ek probeer ook maar meer water drink nou wat dit somer word, maar as jy nie meer in die gewoonte is nie, gaan dit maar moeilik.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account