× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #96479 by Driekie
Tata Beertjie - lekker daggie verder!!!!

Anje - hehehe vir die broek met los knoop - ek doen ok nou dieselfde!Het myself belowe ek gan eers klere koop wanner dit warmer is vir wanner die magie op sy grootste gan wees!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #96478 by Goggatjies
Anje, ek kan defnitief 'n verskil sien
Ek het altyd 'n droee vel gehad, en met al die water drink lyk my vel baie beter
Ek voel ook baie beter, ek is ook nie meer so ge-irriteerd nie
Ek wens ek kan by 'n skaal uitkom, maar ons het nie een by die huis nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #96476 by Beertjie
Julle ek sal moet groet, ek moet nog 'n paar goedjies doen voor vanaand. Ons gaan na my skoonouers toe:(

Hoop julle het almal 'n wonderlike dag verder en pas julle self mooi op.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #96475 by Lia
Wow Ankia dit wil gedoen wees. Maar hoe voel jy, het die dieet veranderinge enige effek? Het jy meer energie as normaalweg of kom jy nie regtig 'n verskil agter nie?

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #96471 by Goggatjies
hallo strikster
Sterkte vir die week, ek moet ook paar goed klaar maak, maar is nie lus vir dit op die oomblik nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #96470 by Lia
Dankie Beertjie, ek gaan sommer kyk of ek vanmiddag ene kan kry, ek moet in elk geval my utrogestan voorskrif gaan afhaal. Ek is baie bly jy kon vroeer ‘n afspr kry, ek hoop jy sien iets. Mag dalk nog vroeg wees, maar as hy scan doen, sien julle dalk die hartklop. En wow vir die doeke wat jy as pressie gekry het, dit help al klaar. As ek reg onthou kan jy die doeke by Baby City omruil vir ‘n ander grote as jy op ‘n stadium kom wat jy verby ‘n sekere grote gegaan het en ekstra het.

Hi Paisley, hoe voel jy? Kan jy al vir baba voel beweeg?

Hehe Drix, dit klink so bekend. Ek kan nie die kos in my lyf afkry met aandete nie, maar chokies en roomy - alle lekker stuff kan ek eet. My man het gisteraand met my geraas – hy se ek voer baba net slegte kos. ‘n Vriendin het gister vir ons ‘n spaghetti gereg gemaak sonder vleis en ek kon dit eet. Dit was heerlik, het die hele bakkie opgeeet. My man se hy gaan nog by haar bestel.

Drix dis cute van jou ouma !!

Ooooh Lekker Hexy, jy maak my sommer jaloers met jou koop lysie. Ek kan nie wag om te begin koop nie. Ons wil net wag tot 12 weke voor ons ernstig begin koop.

Hi Strikkels, toemaar ek sukkel my ook vrek met moomie vandag. Hoe voel jy?

Goeie aarde, ek sien ons praat van pensies, my pensie is definitief groter, maar dit lyk meer soos ‘n vetrolletjie – en is deels te danke aan plein opgeblaasdheid. Ek dra nou my broeke met die knoop los oor ‘n langer hemp. Nog te bang om groter klere te koop.

Jammer vir die lang post.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #96469 by Goggatjies
hallo driexter en Pais

Ek moet eintlik werk, maar is nou min lus op die oomblik.
Ek is nou honger, maar hou maar nog so rukkie uit

Ansa jy het op FB gevra hoe gaan dit met die diet
Dit gaan goed
Ek kan nie wag om in die gym te kom volgende week nie
en ek kom agter ek eet ook nie meer so baie nie
En dit is nou al meer as 2 weke wat ek geen brood, of rys of aartappels eet nie, so ek is ook nie meer so lus vir dit nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account