× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #94825 by Lia
Ok, ek is vinnig terug.

Dis wonderlik, ek is soooooooo bly vir julle. Stuur hulle die uitslae direk aan Dr. Roodt ? Hoe lank dink jy gaan dit vat voor julle weet wat die uitslag is?

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #94820 by Ansa_S
Anje ek moet se ek is net so positief oor die een!

Met my eerste swangerskap was ek al 'n week oor my tyd toe het die hpt dit nie opgetel nie, nou is ek nog nie eers volle 3 dae oor my tyd nie en die strepie sit!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #94818 by Lia
OOOOOOOOOH Ansa dit klink wonderlik. Ek glo van harte hierdie is die een wat gaan sit, juis omdat hy so mooi duidelik al op die stokkie wys.

Ek moet gaan chat later weer.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #94814 by Ansa_S
Sjoe ek kan dit nog nie glo nie!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Ek is swanger!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Ek wou regtig eers more toets want vandag is ek maar eers 3 dae oor my siklus tyd, maar vanoggend toe manlief 05:15 opstaan om te bad vir werk se hy vir my ek moet gaan piepie! Vertraag vra toe vir hom hoekom, toe se hy op die stokkie en toe se ek nee dis te vroeg. Hy se dan toets ons maar net later weer. En toe ruk hy die toets uit die laai en se vir my laat jy gaan!

Hy sit toe in die bad en ek gaan na die toilet toe, pieps en nog voor ek by hom in die badkamer kom toe sit die 2de strepie vrek duidelik! Toe bars hy sommer in trane uit en ook ek!

Dis die eerste keer dat 'n toets dit optel by ons!

Het klaar gegaan vir bloods, kwalitatief wys ook duidelik positief so nou word dit weggestuur vir die kwantitatief met die telling en toets my progrestoroon!

Sal maar wag tot ginekoloog uitslae kry om dan te hoor wat moet ek doen! Hy het laas gese as ek swanger is wil hy my dadelik op 6 weke sien!

Ons gaan dit eers stilhou tot die 2de reeks bloed gedoen is om te kyk of telling verhoog voor ons die ouma's en oupa gaan laat weet!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #94812 by Goggatjies
DIT IS GREAT ANSA
wat is nou die plan van aksie, moet jy nou progesterone pille kry

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago - 16 years 2 months ago #94811 by Lia
Pais, ek sien jy se vir more, maar ek gaan vandag 14h00 vir scan.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #94809 by Goggatjies
o my word ANSA

BAIE GELUK

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account