× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #94807 by Lia
Hi Pais, lekker om van jou te hoor !! Hoe gan dit en hoe voel jy?

Jip ek tel die ure af, het eintlik werk om te doen, maar baas is nog nie hier nie, so nou chat ek maar met julle. So as ek net verdwyn, weet dat baas het ingestap en ek moet werk.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #94804 by Lia
Ansa - WHOOOOOOOOOOOOOOOOOOOHOOOOOOOOOOOOOOO EK HET JOU GESE !!!!!!!!!! Baie Geluk !!!!!! Daai strepies kan nie duideliker wees nie !!!!!!!!!! Dis uitstekende nuus !!!!!!! Hierdie ene gaan sit. Moet net nie die een met die vorige twee vergelyk nie, want hulle was nie normaal nie. Wanneer sien jy dr ? Wat se ml? Vertel Vertel Vertel !!!!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #94803 by Paisley
Helo ankia! Jammer om te hoor dat william siek is jong. Dit is aaklig as daai klein lyfies so siek is!

HEY ANS!!!!! Ja - amper halfpad. Nog net 1 slapie vir jou... Jou antie nogsteeds weg???

Anje - jy tel seker al die ure tot more! Ek weet alles gaan 100% wees. Julle gaan die scan sooo geniet!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #94798 by Goggatjies
Ansa - sorry ek het jou gemis
So het af nog nie opgedaag nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #94797 by Ansa_S
En.......



hoe lyk dit vir julle??????????????

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #94788 by Goggatjies
Goeie More Marie, Paisley en Anje

Het 'n rowwe nag agter die rug, William het verkoue en hy wou nie alleen geslaap het nie, so hy het saam emt sy pa geslaap in die dubbel bed en ek op die enkel bed in William se kamer

Hoe gaan dit met die res van julle

Anje ek kan nie wag om te hoor van vanmiddag se scan nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #94784 by Ansa_S
Hallo Paisley so bly jy kan ons weer join!
Sjoe jy is al amper halfpad!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account