× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #94835 by Ansa_S
Dankie Ankia!

Cornellie ek weet jy is nie vies vir my nie, maar ek het na my miskrame elke keer as ek van 'n swangerskap gehoor het so vies gevoel gehad maar ek weet nie vir wie ek vies was nie!

Maar dankie vir al die goeie wense!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #94834 by Cornel
Ansa ek dink dis eerder trane van vreugde ~ vir jou part!!!!!!!

En ek belowe ek is glad nie vies nie!!!!!!!

Eerlik gese: Nou kom ek agter dat ek nog bietjie rou is,maar ek gaan myself nou-nou regruk!!!!!!!!!!!!

BAIE GELUK OU ANSA!!!!!!!!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #94832 by Goggatjies
ANSA dit is ongelooflik, ek is so bly vir julle part

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #94830 by Ansa_S
Dankie Cornellie, ek verstaan jou hartseer! Huil maar en jy mag vies wees!

Ek bid dat jou hartjie sommer gou beter sal voel!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #94829 by Ansa_S
Dankie Charlaine, ons is baie positief oor hierdie een!

Anje die bloed gaan vandag rustenburg toe na die lab toe en dan stuur hul die uitslae vir Roodt, ek hoop ek sal more kan hoor anders gaan ek moet wag tot Maandag!!!!!!!!!!!!!!!1

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #94828 by Cornel
Goeie more Julle!

Eerstens! Ansa ~ Baie baie baie baie geluk dolla! Ek wens jou 'n gesonde en 'n geseende swangerskap toe!!!!!!!!!!!!! :woohoo:

Ai my oe nou lekker vol trane en 'n ou groot knop in my keel!!!!!!!!!!!! :(

Nou het ek klaar weer die ander vergeet!!!! :laugh:

O ja! Anje sterkte met vanmiddag se afspraak,ek glo en vertrou dat Jesus julle sal beskerm en net goeie nuus bring! ;)

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #94826 by ChaNa
BAIE GELUK ANSA BAIE GELUK VIR JOU EN MANLIEF met 'n job well done lol..

Ons het almal geweet jy gaan pregs wees die maand, ek is soooo opgewonde vir julle. Pas jouself mooi op en moenie enige spoke in jou kop toelaat nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account