× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #94674 by Cornel
Ai Anje,ek is nou weer regtig blond! So ek behoort ook van nou af baie sulke "blonde oomblike" te kry!

Lekker aand verder en sterkte by die dr more!

Kom update asb ASAP!!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #94666 by Cornel
Mosaik,het ook nogal vir my intressant gelyk,maar om al daai goedjies hier te kry en weer terug is 'n riller.......hou baie van lapverf,maar sit met dieselfde prbleem. Het hier 'n big 5 puzzle gebou en ek het nie 'n idee hoe ek hom in die SA gaan kry nie!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #94660 by Lia
Hi dames

Jammer, ek is so bietjie besig gewees vandag en ek sukkel om een van my programme gelaai te kry, want die ding bly se ek moet nog die ander een uninstall en toe delete ek alles en nou by ml gehoor mens moet dit uit Remove / Add programs uninstall en nie delete nie, so lekker blonde oomblik, maar nou het ek goed gedelete was nie moes gedelete word nie. Die maatskappy moet maar self kom regmaak, want hulle instruksies was pateties.

Ankia, dit klink soos 'n nice ding, die cd hipnose ding. Ek hoop regtig dit werk.

Girls, ek groet nou, julle moet 'n heerlike aand he. Ek gaan more dr sien en kan nie wag nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #94657 by Strik*kie
Ek glo dis warmer, wens die winter wil nou voete kry.

Ja, gelukkig het jy vir jou goed saamgevat om te doen, ek probeer nou al vir 3 weke mosaik doen en kry net nie tyd nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #94653 by Cornel
Ag wat Strikkie ek vat maar elke dag soos hy kom......het darem nog baie goed om myself mee besig te hou......

Dis darem bietjie warmer hier as daar in die sa!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #94645 by Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #94644 by Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account