× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #90621 by sexy~hexy
HLISE !!!!!!!!!! Baie baie geluk dolla :) Het jy gePOAS, bloods????

Wow...Karin het ook 'n breuk gevat en jy ook en nou het julle julle BFP's :)

Sover BFP: Paisley, Dassie, Marie, Hexy (twins), Driekie en Anje :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90616 by Strik*kie
Hlise hallo jong, sjoeeeeee baaie baaaaie geluk. Hoop jy het H&H preggies. Wow!!!!! Wat gaan jou man se?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90615 by KarinM
Hallo Hlise!! Baie baie geluk jong! :) :)
dis wonderlike nuus. Jy kan seker nie wag om vir manlief die goeie nuus te gee nie! Gaan jy wag tot hy by die huis is voor jy hom se?

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90611 by Hlise
Hallo almal! Ek was seker twee maande terug hier. So jammer. ek is geskuif na 'n ander departement en word soos valke dop gehou. Vandag breek ek al die reels want ek het goeie nuus! Jul is die eerste om te weet aangesien my man weg is tot Vrydag. Ek het vanoggend my BFP gekry! Is omtrent nou 4 weke! Hoe gaan dit met die res. Wie het nog hul BFP's gekry?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90608 by KarinM
Ai tog Hexy ek sien so uit na jou tweeling preggy pics jong! :)
Sjoe ja...jy bly nog in Kathu ook! Dis so vrek warm daar in die somer, jy gaan die koel klere nodig he.
Ek is so vies, want ek het nogal van sekere van Woolworths se maternity klere gehou en toe vind ek die naweek uit hulle hou dit glad nie meer aan nie. :( Gaan nou maar moet gaan soek by Edgars en ek weet Mr. Price het nogal 'n goeie reeks ook.

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90606 by sexy~hexy
Met Jayden het ek ook tot op die laaste my eie klere gedra...net die broeke se knoop los gemaak :D

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90605 by Beertjie
Ek is ook effens aan die mollige kant, en my man se grootste vrees is, dat ek soos 'n vet koei gaan lyk.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account