× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #90604 by Strik*kie
Oooo Hexy nee ek het gedog hulle het dalk maternitywear ook. Sorry man. Kyk toevallig hier by ons noudiedag, kan nie glo bitter min winkel hier het maternitywear, nie Foshini, Truworts, Woolies nie en Edgars het sulke lelike goed, so as ek moet koop eendag sal ek moet stad toe gaan.

Awww shame Ankies, hou net uit, jong en sterkte.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90601 by Goggatjies
Ek stem Hexy
Gelukkig me William het ek my eie klere gedra tot op die einde, dit was baie lekker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90600 by Goggatjies
Strikkie dit gaan goed, kry baie kopsere want die lyf soek die slegte goed, maar ons hou uit.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90599 by sexy~hexy
Skuus Strikkie, ek het bedoel mens kry nie mooi maternity klere vir fuller figure vroue nie ;) Jip, ek dra Donna Claire, maar Foschini se klere is deesdae ongelooflik duur, ek koop by Fashion Express (ook deel van Foschini) en hulle klere is die helfte goedkoper. Jet het ook altyd nice klere vir my size...maar ek het nou eintlik bedoel maternity klere :D

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90595 by Strik*kie
Ek het ook geworry oor die wagperiode toe hulle daarvan se maar nou ja 3/4 jr later is ons lankal uit die wagperiode uit :( So ek het verniet gestres daaroor.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90593 by Strik*kie
Hexy het jy al die Donna Claire (ek dink dis die naam) reeks probeer?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90592 by sexy~hexy
Beertjie!!!! Ek is ook in die Noord-Kaap, bly in Kathu :)

Jip Strikkie, ek is ook op Bonitas Standard, maar daar was nie vir my 'n wagperiode nie, ek werk by die myn so die myn hanteer al ons aansoeke en goed...maar toe was ek ook nie swanger nie LOL

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account