× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #89394 by Strik*kie
Sal so maak Lalie, sal jou dan later laat weet.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #89393 by Nessie
Lol! Ai ek mis ons geselsies! Jong ons planne staan dood stil, neem nie meer temps of niks nie. DH se werk is gelikwideer so ons het als op ys gesit. Laaste toe ek nog FS toe was het hy gese my Thyroids is ooraktief.

Hoe gaan dit met julle? Kan iemand my update met Charlaine, Driekie en Cornel se swangerskappe?

Me - (26) 10/04/85
DH - (30) 13/12/81
TTC first LO since - Dec 08

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #89387 by Laliek
Hallo Nessie!! Ankia - geniet nou lekker kossies die naweek ons is op 'n streng program van volgende week af ne lol!

Dankie Strikkie, ja ons moet net moed hou!

Strikkie asb message my op FB of iets as jy van Anje hoor!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #89385 by Strik*kie
Dankie, sal seker hier wees tot 5h00 maar net dalk is ek nie inglog nie dan weet ek nie of sy ok is nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #89383 by Strik*kie
Dankie Ankia, ek hoop rerig als is ok.

Lyk my almal is vroeg weg vandag.

Nessie hoe lyk julle planne nou al?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #89381 by Goggatjies
strik ek sal jou sms as ek iets hoor

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #89379 by Goggatjies
Hallo nessie
Bly om te sien jy het bietjie ingeloer
Ek kry darem jou sms - dankie

Ek het nou vir Anje gesms, maar het nog niks gehoor nie, sal laat weet as ek iets hoor

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account