× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #89743 by Goggatjies
Sorry Anje, ek is bietjie agter

Ek is bly dit gaan beter. Ons God is regtig Groot.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #89742 by sexy~hexy
Sondag en gisteroggend wat ek kon laat slaap, het Jayden my voor 8 kom wakker maak. En deesdae sukkel ek om aan die slaap te raak, en raak in die middel van die wakker, WAWYD wakker :angry: Gelukkig darem gisteraand deurgeslaap, maar ja, die opstaan was beslis nie lekker nie! Dis oor ek sit en dink hoe ons babakamer gaan maak, hoe ons ons kamer gaan re-arrange dat ek nou so wakker le in die aande :(

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #89740 by Goggatjies
Goeie More

Anje - laat ons weet hoe dit gaan. Dink al heel naweek aan jou.

Gaan goed met my, het 'n rustige naweek gehad, en is defnitief nie lus vir werk nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #89739 by sexy~hexy
Anje...ek het nogals gehoop daar is iemand daai kant wat jou kan ondersteun, en is nou so bly om te hoor jou suster weet. Ek besef ook net opnuut elke dag hoe groot God se genade is in my lewe, en in die mense rondom my se lewens - soos bv in joune :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #89732 by Strik*kie
Anje, kannie vir jou se hoe bly ek is dat God Sy hand oor julle gehou het nie.

Hallo Klippie, ja ek beny ook vir Ansa vanoggend sou 'n laatslapie lekker gewees het. ;) Hoe gaan dit jong?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #89729 by klippie
Ek wens ek was Ansa - sy is lekker op strike vandag! Dink net om in hierdie weer lekker in die bed te bly!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #89728 by Strik*kie
Awww shame Hexy dan is jy is die nagte alleen. Ek kan nie slaap as DH nie daar is nie, bed voel dan so groot en leeg.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account