× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #89436 by Strik*kie
Ai dankie tog, nou bid ons dat daai baba bly sit. Dankie Ankia vir die deurgee jong.

Lalie ek het ook gaan loer op julle thread, my bmi klink ok maar ek het ook die vetjie om die maag en boude. :(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #89414 by Laliek
Dis great Ankia! Jy moet kom join op die TTLW for TTC page - daar is 'n hele paar van ons wat die roete gaan aanpak!

Ok julle lekker langnaweek vir almal!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #89406 by Goggatjies
Laliek - yip gaan nog net die naweek lekker eet, van maandag is dit oefen en gesond eet

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #89404 by Laliek
Ai toggie Anje - sy is in my gebede ons gaan daai babatjie hierdeur bid!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #89402 by Goggatjies
Het nou net van anje gehoor

Ek is baie rustig, dr se dis weer 'n dreigende miskraam. Is plat in bed op hoe dosis progesterone, moet nou wag en sien, maar baba se hart klop nog, so ek is nog vol moed. Ons gaan nie so gou moed opgee nie. Dankie vir die ondersteuning en omgee

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #89399 by Laliek
Dankie Strikkie!!

Nessie Driekie doen nog baie goed, sy enjoy swangerskap sover!

Cornel en Charlaine het ongelukkig MC's gehad :-(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #89397 by Strik*kie
Nessie, my skildklier ook ooraktief, het hy vir jou meds gegee? Jammer oo dh se werk, het hy sy cv ingegee by paar plekke?

Dis net Driekie wat nog preggies is, Cornel het klink my buisswangerskap gehad.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account