× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #89123 by VB2010
more julle

sjoe het nou geskrik toe ek lees van Anje, hoop al is ok!!

Hexy ek het nie regtig 'n idee wat ek wil doen nie - oor die uitnodigings, Strik ek sal dit wardeer as jy dit vir my kan mail

Dassie baie baie geluk met die blou span!! :woohoo:

klippie BD BD BD!!

AFM - ek is soooooo geirriteerd van gister af, my man moenie eers in my rigting kyk nie! Het deur die nag en vanoggend erg AF pyne gehad so ek dink sy gaan vroeg hier wees, my 3 maande op fertomed is nou verby so ek het gedink om miskien ''normaal'' aan te gaan vir so maand of twee, weet nie regtig of dit die regte besluit is nie

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #89120 by Beertjie
Julle beter vir my duim vashou, AF is veronderstel om Maandag te kom maar ons hoop van harte dit bly weg!! Dit is ook as dit in die Here se wil is om ons te seen met 'n bondeltjie vreugde.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #89115 by sexy~hexy
Beertjie, jy slaan die spyker op die kop. Ek WEET al hierdie dinge, maar dis mos altyd makliker om dit vir ander te se, maar wanneer dit kom by jouself toepas, dan vlieg dit by die venster uit ;)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #89114 by Beertjie
Ansa

Ek sit met'n soortgelyke probleem, myne is net my swaer.
Ons kan mekaar nie vat nie en hy probeer altyd tummen my en my man kom (gelukkig kry 'n dit nie reg nie). So partykeer is ek ook maar die swart skaap tussen die lot! Staan op jou regte, ek hou nie sommer my mond nie. Ek se altyd as iets my pla, ek laat nie mense oor my loop nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #89113 by Goggatjies
En ek eet sommer 'n hele slab op, want ek weet ek gaan die nie kan doen van Maandag af nie
Ek laaik nie eers chocolate nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #89112 by Goggatjies
So julle ek is op CD 1
Af het haar gesig gewys

Maar dit is nou 'n skoon begin en ek gaan nie meer dae tel nie
Gaan sommer vannaand die termometer weg bere
Ek het ook my fertilityfriend gevries

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #89108 by Goggatjies
Hallo beertjie

Dit is so waar wat jy se

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account