× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #88682 by Ansa_S
Anje asb sms een van ons dadelik as jy te lank gaan vat om ons 'n update te gee!!!!!!!!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88679 by Lia
Lekker Ansa !!

Oe, nog net 45 min vir my. Ek weet nie of ek my alweer verbeel nie, maar ek het weer 'n effe naarheid, baie lig, maar dis daar. Begin nou effens op my senuwees voel.

Marie, waar is jy ?

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88674 by Ansa_S
Oe ek is bly dis langnaweek!!!!!!!!

En as die onderwysers staak gaan ek net dinsdag inkom om vir die gr 12's klas te gee!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88652 by Strik*kie
Hexy het gedink jy so al uitgepass het teen daai tyd he he he

Anje, tel ok al die minuutjies vir jou part. :woohoo:
En ons hoop die homeopaatdruppels werk ;)

Ansa, ja dit kan nie skade doen om ook zinc te drink nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88651 by Lia
Wonder waar bly Marie so lank !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88632 by Lia
Uiteindelik kry ek weer kans om in te loer.

Strikkie, dis great dat julle die homeopaat gaan sien het, ek het al van baie vroue gehoor vir wie dit gewerk het.

Ansa, ek trippel definitief rond, maar dis vir werk, nou weer 'n lekker besige dag vandag. Kan nie wag dat die twee ure verby kom nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88622 by Ansa_S
Ja Marie het teen die tyd hopelik al die klein klits gesien!

Dink Anje trippel al rond om die tyd om te kry!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account